18 September 2024
September 18th, 2024
Psalm 62By die Here is daar Krag (deur Sy Heilige Gees) en Liefde!!Al is ons lewe net soos 'n asemteug voor die Here, kan ons rus vind by Hom!As mense teen ons leuens versprei en negatief praat oor on... Read More
17 September 2024
September 17th, 2024
Psalm 61Daar was kere wat Dawid uit Jerusalem moes gaan en selfs in die tyd van Absolom se rebellies moes vlug uit die stad.Dis net 'n plek, maar 'n plek waar jy aanbid en die Here aanroep raak vir jo... Read More
16 September 2024
September 15th, 2024
Lukas 15:1-10Met die gekla van die hoogs heilige godsdienstige leiers oor Jesus se keuse van vriende, verduidelik Hy vir hulle dat verlorenes vir Hom belangrik is.Soos die een skaap wat weg is, sal Hy... Read More
15 September 2024
September 14th, 2024
Psalm 60“U beskerm almal wat by U kom wegkruip. U spaar almal wat U dien se lewe. U beskerm hulle teen hulle vyande.”Psalms 60:6 Dawid en sy mense het talle vyande gehad wat hulle omring het.P... Read More
14 September 2024
September 14th, 2024
Psalm 59As mense oor jou lieg en jou reputasie skade doen, gee hulle aan die Here oor. Hy sal hulle uitsorteer.Hy weet wie is reg en wie is verkeerd : Hy sal vir jou baklei!“Ek sal lofliedere sing om ... Read More
13 September 2024
September 12th, 2024
Lukas 14:26-35Jesus praat van die prioriteite om 'n dissipel van Hom te wees!Hy kom eerste!Voor jou liefde vir huweliksmaat, kinders, familie, werk of goed!As ek en jy Hom wil volg kos dit ons hele le... Read More
12 September 2024
September 11th, 2024
Psalm 58Mense met gesag wat dit misbruik deur te lieg en verkeerd op te tree teenoor regverdiges was ook in Dawid se tyd ñ probleem soos wat dit vir ons is.Dawid bid vir beskerming teen sulke mense en... Read More
11 September 2024
September 11th, 2024
Psalm 57Dawid kruip in grot weg vir sy lewe! Saul sy skoonpa, mentor en koning wil hom doodmaak!Daarom bid hy:“God, wees asseblief goed vir my. Wees goed vir my, want ek kruip by U weg. U moet my besk... Read More
10 September 2024
September 9th, 2024
Lukas 14:1-25Jesus genees op die Sabbat, want jy help iemand in ñ noodgeval! As “die kalf in die put is” dan is die taak belangriker as die ritueel!Daarom praat Jesus verder oor nederigheid!Moenie arr... Read More
09 September 2024
September 9th, 2024
Psalm 56Dawid wat die Filistyn Goliat verslaan het word deur die Filistyne in Gat gevang en gemartel.Hy skryf hierdie psalm in sy gevangeniskap oor die Here se goedheid en weet dat die Here getrou sal... Read More
08 September.2024
September 8th, 2024
Psalm 55Hierdie Psalm beskryf ń rebellie, verraad of ń 'power struggle' wat teen Dawid geloods was deur iemand wie hy vertrou het en met wie hy goed bevriend was.Was jy al ooit gewikkel in ń soortgely... Read More
07 September 2024
September 7th, 2024
Lukas 13:31-35Wanneer Jesus met liefdevolle deernis Jerusalem se naam twee keer herhaal, openbaar Hy ń diep emosie oor die feit dat hulle voortdurend Sy liefde, toenadering en beskerming verwerp het.H... Read More
06 September 2024
September 5th, 2024
Psalm 54Saul het voortdurend probeer om Dawid om die lewe te bring.Ons beleef ook vervolging soos Dawid hier van praat, dit is deel van Christenskap.Dawid het egter in elke teenstand en agtervolging s... Read More
05 September 2024
September 5th, 2024
Psalm 53ñ Dwaas se gedagtes is gerig daarop om vernietiging te saai. Hy dink in sy hart dat daar geen God is nie.Tog sê Dawid dat die Here die aarde deursoek om te kyk wie verstandig gaan optree.Kies ... Read More
04 September 2024
September 4th, 2024
Lukas 13:22-30Jesus wys die belangrikheid van wedergeboorte en Å„ verhouding met God uit om in die Koninkryk van God te kan ingaan.Baie sal dink dat hulle godsdienstige bywoning van byeenkomste of vri... Read More
03 September 2024
September 3rd, 2024
Psalm 52Doëg, die Edomiet het 85 ongewapende priesters doodgemaak (1 Sam 22:18-19).Dawid profeteer hier die veroordeling van die moorde en leuens wat Doëg verkondig het (v6-7) en Doëg se uiteinde...'G... Read More
02 September 2024
September 1st, 2024
Psalm 51Die Here sal ons weer vergewe en herstel!So weet Dawid na sy verskriklike sonde!Ek en jy weet ook die Here is besig met ñ heiligmakings proses in ons en wil ons sondes van vandag vergewe!“Skep... Read More
01 September 2024
August 31st, 2024
Lukas 13:10-21Die Here bevry ñ vrou van siekte wat haar 18 jaar lank krom getrek het!As die sinagoge leier dan kwaad is, omdat Jesus op die Sabbatdag genees het verduidelik die Here dat elkeen sy os o... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
