10 September 2024

Lukas 14:1-25

Jesus genees op die Sabbat, want jy help iemand in ñ noodgeval! As “die kalf in die put is” dan is die taak belangriker as die ritueel!

Daarom praat Jesus verder oor nederigheid!
Moenie arrogant op die beste plek gaan sit aan tafel nie!
Nooi ook nie gesiene en net rykes nie maar ook die wat sukkel!
Gee vir armes kos!

Die Here se Koninkryk is nie net vir die belangrikes nie, maar ook vir die gewone mense soos ek en jy!

Here, Dankie vir U gasvryheid en liefde!
U is ons Gasheer!