09 September 2024

Psalm 56

Dawid wat die Filistyn Goliat verslaan het word deur die Filistyne in Gat gevang en gemartel.

Hy skryf hierdie psalm in sy gevangeniskap oor die Here se goedheid en weet dat die Here getrou sal wees en hom sal red!

Hy sal ons jou ook red van die moeilikste plek waarin jy is!

“want U het my siel gered van die dood — ja, my voete van struikeling — om te wandel voor die aangesig van God in die lig van die lewe.”
‭‭PSALMS‬ ‭56‬:‭14‬ ‭AFR53‬‬

Here, U red ons altyd al is ons vasgevang.
U is ons Lig!