06 Oktober 2024
October 6th, 2024
Psalm 74In die tyd wat die psalm geskryf word gaan dit sleg met Israel!Jerusalem is geplunderde en die tekens oral oor die land van aanbidding tot die Here is verwyder.Dalk was dit na die 1ste balling...  Read More
05 Oktober 2024
October 4th, 2024
Psalm 73“Maar wat my betref, die nabyheid van God is vir my goed. Ek het my Heer, die Here, my skuilplek gemaak, sodat ek van al u werk kan vertel.”‭‭Psalms‬ ‭73‬:‭28‬ ‭AFR20‬‬Asaf besing die Here se ...  Read More
04 Oktober 2024
October 3rd, 2024
Lukas 17:11-19Jesus genees 10 melaatses.Hulle vra om huip van Jesus van vêr af want hulle is onrein.Hy genees hulle nie dadelik nie, maar met Sy opdrag dat hulle hul self vir die priesters moet gaan w...  Read More
03 Oktober 2024
October 2nd, 2024
Psalm 72Gister was die Fees van Trompette!Dit verwys na die oorwinning van die Here!Ons gemeente het 'n profetiese woord dat die Here vir ons "die mure sal herstel" in 52 dae (soos Jerusalem se mure h...  Read More
02 Oktober 2024
October 2nd, 2024
Psalm 71Die Psalmdigter skryf uit 'n hoë ouderdom tot die Here 'n hulp psalm.Hy besef dis die Here wat by hom was van sy moederskoot af tot nou in sy ou jare, maar steeds steun hy op die Almagtige om ...  Read More
01 Oktober 2024
October 1st, 2024
Lukas 17:1-10Jesus sê aan Sy dissipels en aan ons dat versoeking onvermydelik is.Ons moet egter nie die persoon wees wat ander versoek nie!Die dood sal beter wees as wat ons ander versoek!Nee, vergewe...  Read More
30 September 2024
September 29th, 2024
Psalm 70Dawid het ook mense gehad wat sy ondergang gesoek het.Mense wat gesê het: "Aha! Ons het hom!"As daar mense is wat jou so wil skade aan doen: hoor dat Dawid sê die Here red ons en daarom moet o...  Read More
29 September 2024
September 29th, 2024
Psalm 69Hierdie Messiaanse Psalm van Dawid, verduidelik hoe Jesus moes ly en Vader wel op die ou einde uitkoms gegee het.Net so sal die Here ons help teen vyande en beskuldigings, en ook teen slegte o...  Read More
28 September 2024
September 28th, 2024
Lukas 16:19-31Met die vergelyking van Lasarus en die ryk  man verduidelik Jesus ook vir ons iets van die "doderyk".In die doderyk was daar 2 afdelings waarna mense voor die opstanding van Jesus heen g...  Read More
27 September 2024
September 26th, 2024
Psalm 68Dawid skryf hierdie gedig om die Grootheid van God te beskryf :Hy besing God as Oorwinnaar, as YHWH, as Vader, as Leier, as Skepper, as die God van Israel, as Almagtige, as die Here van die le...  Read More
26 September 2024
September 25th, 2024
Psalm 67Mag al die nasies U prys o Here!!Here mag die Kerk van vandag U naam oor die hele aarde verheerlik en as hulle deur wat hulle doen vir ander volke U goedheid wys, mag volke U dan kom aanbid!“M...  Read More
25 September 2024
September 24th, 2024
Lukas 16:13-18Nadat Jesus verduidelik het dat 'n mens nie God en Mammon gelyk kan dien nie, het die geldgierige Fariseërs vir Hom gelag.Jesus sê toe verder:Die ou testament het tot vervulling gekom en...  Read More
24 September 2024
September 23rd, 2024
Psalm 66Die Psalmdigter moedig volke en nasies aan om ook die Here te dien wat ons dien ten spyte van moeilike tye wat oor jou pad kom.In die uitdagings van die lewe is die Here steeds daar om uitkoms...  Read More
23 September 2024
September 22nd, 2024
Psalm 65Dawid sing oor hoe die hele natuur die Here se Almag besig!In Israel waar mense plant en oes en tussentyd die Here vertrou vir reën en groei, loof selfs die oeste en die landerye die Here saam...  Read More
22 September 2024
September 21st, 2024
Lukas 16Jesus leer Sy dissipels dat jy nie God en Mammon (geld) gelyk kan dien nie.M.a.w, jy moet die Here prioritiseer bo werk en geldmaak en dit nie najaag asof dit 'n afgod is nie.Hy begin die gede...  Read More
21 September 2024
September 21st, 2024
Psalm 64Daar is planne wat mense in die geheim smee.En daar is God se plan wat volmaak is!Dawid moedig ons aan om insig te hê en die Here se plan vir ons te soek!Ons kan ons nie aanhou bekommer oor di...  Read More
20 September 2024
September 19th, 2024
Psalm 63O God!U is my God!Ek smag na U!Dawid kruip in die woestyn weg, want daar is vyande wat sy lewe soek en leuens oor hom vertel.Hy vra die Here om met hulle te deel en kom by sy eie lot uit as hy...  Read More
19 September 2024
September 18th, 2024
Lukas 15:11-32Die gelykenis van die verlore seun openbaar die Here se hart oor die verlorenes en die wat Hom uit gewoonte dien.Die seun wat weg gaan en in sonde alles verloor en terug kom met 'n gebro...  Read More
   NewerOlder