24 Oktober 2024
October 23rd, 2024
Psalm 86Die Here help en vertroos ons!!Hy beskerm en red ons!!Hy is die God van wonders!Hy is die Waarheid wat geloof moet word!Hy is barmhartig en genadig!!Here, ons aanbid U en het U lief!!U is ons ... Read More
23 Oktober 2024
October 22nd, 2024
Psalm 85Die Here vergewe en herstel!Daarom bid ons soos die Psalmdigter vir ons land vandag en vra die Here vir herlewing in ons land!Waar waarheid, geregtigheid en vrede heers maak die Here die land ... Read More
22 Oktober 2024
October 22nd, 2024
Lukas 19:1-10In Jerigo gaan staan Jesus by wildevyeboom en praat met die kort tollenaar Saggeus.Jesus besoek toe sy huis, en ten spyte van die publiek se opinie kom die ryk man tot bekering en vergoed... Read More
21 Oktober 2024
October 21st, 2024
Psalm 84Alle Israeliete moes 3 keer 'n jaar (tydens die groot feeste) op trek na Jerusalem!Die pelgrimstog het hulle dan weer by die Tempel uitgebring, dan het veral die wat vêr bly in verwondering ge... Read More
20 Oktober 2024
October 20th, 2024
Psalm 83Hierdie psalm kon net sowel vandag geskryf wees.Israel beleef ook aanvalle en komplotte teen hulle vanaf hulle nabye bure en die in die omgewing.As die Here jou egter in 'n plek sit om daar Sy... Read More
19 Oktober 2024
October 18th, 2024
Lukas 18:35-43Jesus genees 'n blinde man by Jerigo!Die blinde het gehoor dis Jesus en het toe klip hard uit geroep :Seun van Dawid wees my genadig!Dit het Jesus se aandag getrek en Hom laat vra wat di... Read More
18 Oktober 2024
October 18th, 2024
Psalm 82Jesus haal die psalm aan in Joh. 10:34.Uit die konteks sien ons dat die "gode" waarna die psalm verwys, dui op mense met outoriteit wat dit verkeerd gebruik en nie die verdruktes versorg nie.H... Read More
17 Oktober 2024
October 17th, 2024
Psalm 81Kom ons loof ook die Here met alles wat ons het in 'n feestyd!Israel was veronderstel om afgodediens te verwerp en net hulle God (YHWH) te dien!Maar, hulle het teleurstellend baie keer terug g... Read More
16 Oktober 2024
October 15th, 2024
Lukas 18:18-34Jesus beklemtoon dat die ewige lewe slegs verkry kan word deur verhouding met Hom!Om Jesus met alles in en van jou te dien en te aanbid bring ons by lewe, maar soos met die ryk jong man ... Read More
15 Oktober 2024
October 14th, 2024
Psalm 80'n Verslae Israel pleit by die Here om hulle weer te herstel!Die metafoor van 'n wingerd wat vanaf Egipte gekom het en geplant is en groei na die Middellandse see en na die Jordaan rivier is s... Read More
14 Oktober 2024
October 13th, 2024
Psalm 79Genade!Die volk pleit om genade nadat die Babeloniërs die stad Jerusalem omsingel en geplunder het.Die Tempel is verwoes en baie mense vermoor en boonop is die res van die volk in ballingskap ... Read More
13 Oktober 2024
October 12th, 2024
Lukas 18:9-17Here mag ons soos kindertjies na U toe kom!Mag ons op ons bors slaan en nederig na U toe kom!Die Here soek nie geleerde verwaandheid soos die Fariseër nie, maar 'n berouvolle en eerlike h... Read More
12 Oktober 2024
October 11th, 2024
Psalm 78Ons moet ons kinders leer van die Here!Ons moet hulle so vertel van wat Hy vir ons gedoen het, dat hulle ook hulle kinders sal vertel!Asaf lê die geskiedenis van Israel uit en gee so vir die m... Read More
11 Oktober 2024
October 10th, 2024
Psalm 77Asaf skryf hoe dit vir hom voel asof God hom nie hoor nie, maar tog weet hy uit sy ervaring van die verlede en uit geskiedenis dat die Here getrou is en dat die Here red!Al voel jy nie of die... Read More
10 Oktober 2024
October 9th, 2024
Lukas 18:1-8Wanneer jy bid, hou aan bid!Soos 'n weduwee wat nie 'n regter wil los nie en aanhou, klop om haar saak aan te hoor so moet ek en jy aanhou om die Here te vra in gebed!Moenie moedeloos word... Read More
09 Oktober 2024
October 9th, 2024
Psalm 76Hierdie Asaf psalm beskryf die Here as "Ontsagwekkend"!Hy moet gevrees word!Weermagte met hulle beste wapentuig hou nie stand teen Hom nie en Hy beheer die natuur!Trotse en ryk regeerders moet... Read More
08 Oktober 2024
October 8th, 2024
Psalm 75Die Here is die Een wat ons ophef!Ons hoef ons nie hoogmoedig verhef bo ander mense nie!Moenie te veel van jouself dink nie! (Rom. 12:3)Om nederig op die Here te wag om ons op die regte tyd op... Read More
07 Oktober 2024
October 8th, 2024
Lukas 17:20-37Jesus praat oor Sy wederkoms!Hy sal eers ly en verwerp word deur die geslag waarin Hy geleef het.Daarna moet ons uitsien na Sy koms!Dit sal skielik wees en dit sal omkeerbaar wees!Soos L... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
