11 Nov 2024
November 10th, 2024
Psalm 98“Juig voor die Here, o ganse aarde, breek uit en psalmsing!”PSALMS 98:4 AFR53Dit is wat ons die mense moet vertel om te doen maar ook die skepping Hom laat prys!Sy Geregtigheid : Jes... Read More
10 November 2024
November 9th, 2024
Psalm 97Al die volke sal die Heerlikheid van die Here sien!Ons sien Sy Almag en grootsheid en kan nie anders as om Hom te loof nie!Die Here is bo ons verstand uit groot!Kyk net na die skepping en Sy k... Read More
09 November 2024
November 9th, 2024
Lukas 20:27-40Die Sadduseërs was 'n groep siniese skrifgeleerdes wat nie in die ewige lewe geglo het nie. Soos Paulus later oor sulke mense sou sê hulle is sonder hoop en "bejammeringswaardig".Jesus w... Read More
08 Nov 2024
November 7th, 2024
Psalm 96Ons werk is om die Here te besing!Die hele skepping loof Hom en daarom moet ons konstant 'n nuwe lied voor die Here sing!Ons wat nie meer onder Sy oordeel staan nie maar vry: ons het baie om d... Read More
07 November 2024
November 6th, 2024
Psalm 95Jy staan voor 'n keuse :Luister na die Here se stem, of verhard jou hart!As jy met 'n harde hart ongehoorsaam is aan die Here ervaar jy nie rus nie.aar net Sy oordeel.Daarenteen is die wat Hom... Read More
06 November 2024
November 6th, 2024
Lukas 20:20-26"Gee aan die keiser wat aan die keiser toekom en aan God wat Syne is!"Die Here maak hier vas dat ons identiteit nie in geld lê nie maar in die feit dat ons in Sy beeld geskape is en dus ... Read More
05 November 2024
November 4th, 2024
Psalm 94“Is Hy wat die ore gemaak het, doof?Is Hy wat die oë gevorm het, blind?”PSALMS 94:9 NLVOns moenie die Here in ons boksie sit nie!Hy pas nie by jou aan nie, jy moet by Sy grootsheid a... Read More
04 November 2024
November 4th, 2024
Psalm 93Die Here se mag is bo alles!Al druis die riviere en kom vloedwaters magtig, af die krag van water kan nie standhou teen die Almag van ons Here nie!Here, dankie dat U onveranderlik is en alles ... Read More
3 November 2024
November 3rd, 2024
Lukas 20:1-19In Jesus se laaste week voor Sy kruisiging het Hy in die Tempel mense geleer. Dit is daar waar die skrifgeleerdes Jesus se outoriteit bevraagteken het. Jesus redeneer dit egter logies met... Read More
02 November 2024
November 3rd, 2024
Psalm 92As jy nie na dink (bepeins) dat die Here groot is nie, is jy dom! v. 7Daarom moet ons dit 'n daaglikse roetine maak om oor die Here se getrouheid en goedheid na te dink en Hom dan te loof!Jy s... Read More
01 November 2024
October 31st, 2024
Psalm 91Ons as gemeente (Lewende Woord Centurion) is vandag onafhanklik!!!Netsoos die psalm sê: so is ons verlos en gehelp deur die Here!Die Here het ons onder Sy vlerke in Sy teenwoordigheid bewaar!H... Read More
31 Oktober 2024
October 30th, 2024
Lukas 19:45-48Na Jesus se Triomfantelike intog in Jerusalem in, het Hy die Tempel Sy basis van prediking gemaak vir die laaste week voor Sy kruisiging.Jesus jaag vir 'n 2de keer handelaars uit die Tem... Read More
30 Oktober 2024
October 29th, 2024
Psalm 90Moses besef dat die Here se getrouheid verder strek as ons eie lewe, dit gaan ook na die geslagte na ons!Ten spyte van moeilike tye en ons verganklike lewe weet Moses dat die Here red en help!... Read More
29 Oktober 2024
October 28th, 2024
Psalm 89Etan skryf heel moontlik die psalm in ballingskap in Babelonië!Hy onthou egter hoe getrou die Here aan Sy belofte was om wel Dawid sê geslag op die troon te hou tot in met die ballingskap!“Ek ... Read More
28 Oktober 2024
October 28th, 2024
Lukas 19:28-44Jesus ry op ñ jong donkie vul Jerusalem binne!Hierdie triomfanklike in ry in die Dawidstad in word fyn beplan deur Jesus!Dan kan die mense nie anders as om in afwagting vir die Messias H... Read More
27 Oktober 2024
October 26th, 2024
Psalm 88Die Psalmdigter is dalk gevorderd in jare, maar hy is verseker depressief!Hy bid en pleit vanuit sy depressie om deur die Here gehoor te word!Al is jou omstandighede sleg: die Here hoor jou st... Read More
26 Oktober 2024
October 25th, 2024
Psalm 87Sion die berg waarop Jerusalem gebou is word besig in die psalm!Dus gaan die psalm oor 'n Belofte dat die buurland van Egipte en babilon, Filistea (Gaza) en Tirus (Libanon) asook Kus (Afrika),... Read More
25 Oktober 2024
October 24th, 2024
Lukas 19:11-27Rentmeesterskap!Soos in die gelykenis vertrou ons Here aan ons baie toe!Hy gee ons talente en geleenthede!Nou moet ons daarmee woeker en nie net bloot bewus wees daarvan nie!Is jy besig ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
