24 Oktober 2024

Psalm 86

Die Here help en vertroos ons!!
Hy beskerm en red ons!!
Hy is die God van wonders!
Hy is die Waarheid wat geloof moet word!
Hy is barmhartig en genadig!!

Here, ons aanbid U en het U lief!!
U is ons Trooster!