4 April 2025
April 4th, 2025
Genesis 23:1:20Sarah is oorlede op die ouderdom van 127jr in Kanaän. As vreemdeling in hierdie land moes Abraham toestemming kry om grond te koop. Hy verkry guns by Efron van Magpela, om ń stuk grond ...  Read More
3 April 2025
April 4th, 2025
Psalm 136:1-26In Joodse tradisie word hierdie Psalm 'The Great Hallel' genoem.  Dit is ń viering van die Here se ewigdurende onvoorwaardelike troue liefde vir Sy volk - Sy 'hesed' liefde of 'loving-ki...  Read More
2 April 2025
April 4th, 2025
1 Korintiërs 15:50-58Paulus verduidelik in hierdie gedeelte dat die dood nie die einde is nie. Jesus het oorwinning behaal oor die ewige dood. Die hoop wat ons as gelowiges het is dat ons met Sy weder...  Read More
1 April 2025
March 31st, 2025
Genesis 22:1-24Die Here toets Abraham se geloof deur hom te vra om sy beloofde seun te offer, selfs al was God se belofte dat ń nasie uit Isak gebore sou word. Abraham se geloof was so standvastig in ...  Read More
31 Maart 2025
March 31st, 2025
Psalm 135:1-21Die Psalm-digter roep almal op om die Here te prys; om Sy Naam groot te maak... van die dienaars wat in die tempel diens doen tot by elke ander Godvresende persoon moet Hom prys.Hy moet ...  Read More
30 Maart 2025
March 30th, 2025
1 Korintiërs 15:35-49Mense wil voortdurend weet hoe ons gaan lyk wanneer ons uit die dood opstaan. Paulus verduidelik dit met ń vergelyking van  ń saad wat eers in die grond gesaai word, sterf en daar...  Read More
29 Maart 2025
March 30th, 2025
Genesis 21:22-34Wanneer die Here tevrede is met jou lewe en die guns van die Here op jou lewe rus sal selfs jou vyande vrede met jou maak. (Spreuke 16:7)Abraham en Abimeleg sluit ń verdrag oor ń put w...  Read More
28 Maart 2025
March 27th, 2025
Psalm 134:1-3Hierdie Pelgrimslied moedig almal wat in diens staan van die Here, om Hom met hande omhoog te aanbid en Sy Naam groot te maak... veral die wie snags in Sy diens staan.Vandag is ons as gel...  Read More
27 Maart 2025
March 27th, 2025
Genesis 21:1-21Sarah gee geboorte aan Isak, wat beteken: 'Hy wat lag'. Hy is op die bestemde tyd wat die Here gesê het gebore.As gevolg van jaloesie vra Sarah dat Abraham vir Hagar en Ismael wegjaag.M...  Read More
26 Maart 2025
March 27th, 2025
Genesis 21:1-21Sarah gee geboorte aan Isak, wat beteken: 'Hy wat lag'. Hy is op die bestemde tyd wat die Here gesê het gebore.As gevolg van jaloesie vra Sarah dat Abraham vir Hagar en Ismael wegjaag.M...  Read More
25 Maart 2025
March 24th, 2025
Psalm 133:1-3Eensgesindheid gaan hand aan hand met die seën van die Here.Daar is seën vanuit geestelike outoriteit (Aaron die hoëpriester) wat 'n effek het op almal daar onder!Hoe goed is dit as broer...  Read More
24 Maart 2025
March 24th, 2025
1 Korintiërs 15:1-11Paulus preek oor Jesus: Gekruisig, begrawe, en bo alles, OPGESTAAN!!Daar was talle ooggetuies wat van Sy opstanding kan getuig : die apostels, Sy broer Jakobus en ook 'n groep van ...  Read More
23 Maart 2025
March 24th, 2025
Genesis 20:1-18Die Here gee uitkoms vir Sara!Omdat Abraham bang was sê hy vir Abimeleg, soos vroeër vir Farao, dat Sara sy suster is.Sy was sy halfsuster, maar ook sy vrou!Soos met Farao wou Abimeleg ...  Read More
22 Maart 2025
March 21st, 2025
Psalm 132As die Israeliete opgetrekte het as pelgrims na Jerusalem dan was hierdie een van die liedere wat hulle gesing het!Hoe die Here in Dawid sê hart 'n begeerte gegee het om vir die Here 'n huis,...  Read More
21 Maart 2025
March 20th, 2025
1 Korintiërs 14:1-40Liefde het orde tot gevolg!Paulus moedig ons aan om die gawes met goeie smaak en in orde aan mekaar te bedien.Tale praat sê hy is vir jou binnekamer ('n gebedstaal).Jou gees bid so...  Read More
20 Maart 2025
March 19th, 2025
Genesis 19:1-38Sodom en Gemorra word vernietig deur die Here, maar die engele gaan eers om Lot en sy gesin te red.Juis dan word die Sodomiete se broosheid duidelik as hulle die engele wil seksuele mis...  Read More
19 Maart 2025
March 19th, 2025
Psalm 131Dawid skryf 'n lied wat pelgrimsgangers oor en oor sing!Die lied gaan oor die nederigheid van 'n kind!As Pelgrims gesing het dat julle nie hoogmoedig en verwaand moet wees nie maar die kalme ...  Read More
18 Maart 2025
March 19th, 2025
1 Korintiërs 13:1-13Liefde!Dit is so deel van wie God is!As ons Hom dien kan ons nie anders as om Sy liefde deur ons te laat vloei nie!Selfs as ons iemand nie ken nie of vir ons vyande moet lief wees,...  Read More
   NewerOlder