1 April 2025
Genesis 22:1-24
Die Here toets Abraham se geloof deur hom te vra om sy beloofde seun te offer, selfs al was God se belofte dat ń nasie uit Isak gebore sou word. Abraham se geloof was so standvastig in die Here dat hy die 'vader van geloof' genoem word.
Heb 11:17-19 sê dat hy oortuig was dat die Here Isak uit die dood sou opwek.
Abraham verklaar dat die Here die Voorsiener is en gebruik die voorsiende ram om ń offer aan die Here te bring in Isak se plek. Jesus is eeue later as offer vir ons sonde geslag.
Hemelse Vader, mag ons geloof in U so sterk groei dat ons U verbondsname sal koppel aan gebeurtenisse in ons lewens. Ons kies dat ons lewens lewende-offers sal wees uit dankbaarheid vir ons skuld wat deur Jesus betaal is.
U is die Offer-lam geslag vir ons.
U is Die God wat Voorsien!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025