4 April 2025

Genesis 23:1:20

Sarah is oorlede op die ouderdom van 127jr in Kanaän. As vreemdeling in hierdie land moes Abraham toestemming kry om grond te koop. Hy verkry guns by Efron van Magpela, om ń stuk grond van hom te koop waarop ń grot is.  Daarin het hy vir Sarah begrawe.

Here, dankie dat ons as U kinders guns kry selfs by die wêreld. U bring vir ons in tye van hartseer en rou, deurbrake in uitdagings soos wat Abraham beleef het.

U is die God wat guns bewerkstellig.

Archive

 2025