31 Maart 2025
Psalm 135:1-21
Die Psalm-digter roep almal op om die Here te prys; om Sy Naam groot te maak... van die dienaars wat in die tempel diens doen tot by elke ander Godvresende persoon moet Hom prys.
Hy moet geprys word vir die Here se goedheid, Sy wonderdade, Sy grootheid en elke deurbraak wat Hy bewerkstellig het.
Waarvoor prys jy die Here vandag?
Here, U is goed en ons kan elke dag U Naam verheerlik en prys vir menigte oorwinnings en deurbrake wat U in ons lewens doen. Die grootste daarvan is dat U ons so lief het dat U Jesus gestuur het om ons verhouding met U weer te herstel. Dankie, Vader!
U is Die Naam bo alle name!
U is JESUS!

Archive
2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February
1 Februarie 20252 Februarie 202531 Januarie 20253 Februarie 20254 Februarie 20255 Februarie 20256 Februarie 20258 Februarie 20257 Februarie 20259 Februarie 202510 Februarie 202511 Februarie 202512 Februarie 202513 Februarie 202514 Februarie 202515 Februarie 202516 Februarie 202517 Februarie 202518 Februarie 202519 Februarie 202520 Februarie 202521 Februarie 202522 Februarie 202523 Februarie 202525 Februarie 202524 Februarie 202526 Februarie 202527 Februarie 202528 Februarie 20251 Maart 2025