17 Maart 2025
March 17th, 2025
Genesis 18:1-33Die Here kom eet by Abraham!Abraham en Sara sit vir Hom en 2 engele net die beste voor.Die Here ('n voor verskynsel van Jesus) beloof dat Sara 'n kind sal hê in 'n jaar se tyd.Met hul v...  Read More
16 Maart 2025
March 15th, 2025
Psalm 130Gesed!Is die Hebreeuse woord wat hier vertaal word "troue liefde" in v. 7.Dit word BAIE in die Ou Testament gebruik om die Here te beskryf!In hierdie smeekbede bely die volk (en ons) hulle so...  Read More
15 Maart 2025
March 15th, 2025
1 Korintiërs 12:12-31Paulus vergelyk die kerk met 'n liggaam!Soos 'n liggaam verskillende ledemate het so het ons as kerk ook mense, individue, met verskillende funksies.Party is meer sigbaar as ander...  Read More
14 Maart 2025
March 15th, 2025
Genesis 17:1-27Die Here sny 'n verbond met Abraham deur die besnydenis in te stel en so al die geslagte na Abraham deel van die verbond te maak.Met die verbond word Abram nou Abraham!Die Here beloof h...  Read More
13 Maart 2025
March 15th, 2025
Psalm 129Vervolging is deel van die geskiedenis van Israel.In hierdie Pelgrimslied erken hulle swaarkry en aanvalle maar hulle besef dat daar 'n swaar oordeel is op die wat hulle te na kom.Net so is d...  Read More
12 Maart 2025
March 15th, 2025
1 Korintiërs 12:1-11Die Heilige Gees word aan die kerk as 'n geskenk gegee om inwonend in elkeen van ons as gelowiges ons kragtig te kom toerus.Hierdie geskenk, die Heilige Gees, werk verskillend deur...  Read More
11 Maart 2025
March 11th, 2025
Genesis 16:1-15Abram en Sarai maak hulle eie planne om 'n nageslag te kry deur Hagar, die slavin, te gebruik om 'n seun vir Abram te gee.Vandag nog gee die Here vir ons beloftes, maar met verloop van ...  Read More
10 Maart 2025
March 11th, 2025
Psalm 128: 1-6ń Kosbare Pelgrimslied wat die seën van die Here besing wat rus op die gesin en veral die man in die huis wat ontsag vir die Here het en sy gesin lei in gehoorsaamheid teenoor die wil va...  Read More
9 Maart 2025
March 11th, 2025
1 Korintiers 11:17-33Paulus beoordeel en gee riglyne vir die verkeerde gedrag van die gemeente in Korinte wanneer hulle nagmaal gebruik.Ons is in ń tydperk van gereed maak vir Paasfees wanneer ons Jes...  Read More
8 Maart 2025
March 7th, 2025
Genesis 15:1-21Die Here sluit 'n bloed-verbond met Abram. In die verbond is ingesluit die belofte van 'n erfgenaam (Isak) en vanuit daardie erfgenaam sal Abram se nageslag ontelbaar wees.Ons is vanuit...  Read More
7 Maart 2025
March 7th, 2025
Psalm 127:1-5Ons kinders is ń seën en erfdeel van die Here. Ons as ouers en veral vaders in hulle lewe vervul ń primêre rol in hulle lewens deur hulle te bevestig in hulle identiteit, menswees en vera...  Read More
6 Maart 2025
March 6th, 2025
1 Korinthiërs 11:1-16'Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg.'1 Kor 11:1Ons moet streef daarna om hierdie gesindheid en standaard altyd te volg.Paulus gee vir ons duidelike riglyne...  Read More
5 Maart 2025
March 5th, 2025
Genesis 14:18-24Abram gee 'n tiende van dit wat hy buit uit sy oorwinning aan Melgisedek (koning van geregtigheid) die koning van Jerusalem toe die stad nog Salem (vrede) genoem was, nadat Hy vir Abra...  Read More
4 Maart 2025
March 4th, 2025
Psalm 126Hierdie Pelgrimslied is geskryf nadat die Judeers terug gekom het uit ballingskap.Nou sing hulle oor hoe die Here hulle vreugde weer herstel het.Instede van arrogante en verwaande lag van tro...  Read More
3 Maart 2025
March 4th, 2025
1 Korintiërs 10:23-33“Of julle dan eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God.”‭‭1 Korinthiërs‬ ‭10‬:‭31‬ ‭AFR20‬‬Moenie vir ander 'n struikelblok wees met jou vryheid nie!Ja jy ...  Read More
2 Maart 2025
March 1st, 2025
Genesis 14:1-17Abram trek op in oorlog teen 4 konings se weermagte wat sopas 5 konings verslaan en oorwin het.Hulle het juis Lot, die broerskind van Abram, ook gevange geneem uit die stad Sodom.Abram ...  Read More
1 Maart 2025
February 28th, 2025
Psalm 125Soos wat die Israeliete opstap 3 keer 'n jaar na Jerusalem om fees te vier sing hulle ook die lied van die Here se getrouheid!“Jerusalem word omring deur berge; die Here omring sy volk van no...  Read More
28 Februarie 2025
February 28th, 2025
1 Korintiërs 10:1-22As Paulus begin praat oor nagmaal dan wil hy hê ons moet verstaan dat dit 'n geestelike geskenk met goddelike implikasies is!Hy maak dit ook duidelik dat dit 'n baie beter alternat...  Read More
   NewerOlder