19 Mei 2025
May 19th, 2025
Genesis 36Esau gaan woon in Edom wat vandag Jordanië genoem word.Die rooierige klip-woestynland soos Petra (die ou stad gekap uit rooi klip) beskryf ook Edom en Esau se naam: RooierigEsau ten spyte va... Read More
18 Mei 2025
May 19th, 2025
Spreuke 1:1-19Wysheid!Salomo skryf dat ons almal wysheid nodig het om te leef en kennis en insig reg te gebruik, daarom moet ons wysheid soek.Sonder wysheid word ons vasgevang deur ander se slinkse pl... Read More
17 Mei 2025
May 16th, 2025
2 Korintiërs 9:1-15Paulus moedig ons aan om vrygewig te wees want dit lei tot me se wat Jesus Christus vereer!“So word julle in elke opsig verryk, om in alles vrygewig te wees, en dit loop deur ons be... Read More
16 Mei 2025
May 16th, 2025
Genesis 35Jakob trek met sy hele gesin na Betel waar die Here aan hom verskyn het vantevore.Die Here belowe aan hom:Die land Kanaän, wat toe nog aan baie ander volke behoort het en“Verder het God vir ... Read More
15 Mei 2025
May 16th, 2025
Psalm 150“Alles wat asem het, moet die Here loof! Halleluja!”Psalms 150:6 Met elke instrument loof Hom.Hy is die Skepper en die hele skepping prys Sy naam.Sluit by die uitspansel aan met lof!H... Read More
14 Mei 2025
May 16th, 2025
2 Korintiërs 8:16-24n Getroue vriend!Somtyds het jy 'n persoon nodig om jou by te staan met wat jy nie kan doen nie.Titus was so 'n eerbare vriend vir Paulus.Omdat Paulus vra vir geld by die Korintiër... Read More
13 Mei 2025
May 13th, 2025
Genesis 34In die middel van die huidige Israel het Jakob en sy seuns tussen die Kanaäniete gebly en hulle vee daar laat wei.Een van die omgewing se prinse, die jong Sigem, het toe met Dina die enigste... Read More
12 Mei 2025
May 11th, 2025
Psalm 149Kom ons loof die Here!Hy gee oorwinning!!Kom ons loof Hom saam met ander in die kerk en alleen in ons beddens!Dus vroeg en laat, die hele dag!Kom ons prys Hom met nuwe liedere en die welbeken... Read More
11 Mei 2025
May 11th, 2025
2 Korintiërs 8:1-15Oorvloei!Paulus moedig die Korintiërs aan om oor te vloei in dit wat hulle het: tyd, geld en gawes, en dit dan te deel met gemeentes wat dit nie het nie.Wees mede-deelsaam en vrygew... Read More
10 Mei 2025
May 11th, 2025
Paulus begin gesels oor heiligmaking!Hy moedig die Korintiërs aan om rein te leef.Dan stel hy die voorbeeld deur met hulle vrede te maak.Die gemeente was kwaad vir hom maar hulle is nou versoen.Bonop ... Read More
9 Mei 2025
May 11th, 2025
Paulus begin gesels oor heiligmaking!Hy moedig die Korintiërs aan om rein te leef.Dan stel hy die voorbeeld deur met hulle vrede te maak.Die gemeente was kwaad vir hom maar hulle is nou versoen.Bonop ... Read More
8 Mei 2025
May 11th, 2025
Paulus begin gesels oor heiligmaking!Hy moedig die Korintiërs aan om rein te leef.Dan stel hy die voorbeeld deur met hulle vrede te maak.Die gemeente was kwaad vir hom maar hulle is nou versoen.Bonop ... Read More
7 Mei 2025
May 6th, 2025
Genesis 32Jakob trek die streek in waar Esau nog woon.Hy was bang vir sy broer al het hy engele saam met hom sien trek.Jakob stuur toe 'n enorme geskenk voor hom uit na Esau.Maar alleen aan die anderk... Read More
6 Mei 2025
May 6th, 2025
Psalm 147Kom loof die Here saam met my!Hy is groot en goed.Moenie op soldate en wapens vertrou, of op jou geld en hulpbronne nie: vertrou ol die Here!Roep Hom aan en soek Hom in gebed en aanbidding!“O... Read More
5 Mei 2025
May 6th, 2025
2 Korintiërs 6:14-18Ons is die Tempel van die Lewende God!Daarom is ons as tempel van die Here heilig: afgesonder vir die Here alleen se gebruik.Dit is hoekom ons nie saam met ongelowige in dieselfde ... Read More
4 Mei 2025
May 6th, 2025
Genesis 31Somtyds skei paaie.Jakob en Laban se paaie het geskei.Al het Laban gevoel hy was goed vir Jakob het Jakob ervaar sy skoonpa is nie billik met hom nie en boonop is sy hele skoonfamilie jaloer... Read More
3 Mei 2025
May 6th, 2025
Psalm 146Vertrou die Here en loof Hom!Moenie op mense jou vertroue plaas nie maar glo die Here wat alles geskape het en jou in stand hou.Here:“Ek wil die Here loof solank ek leef; ek wil my God besing... Read More
2 Mei 2025
May 2nd, 2025
2 Korintiërs 6:1-13Die genade van die Here is onbeskryflik groot!Al gaan ons deur moeilike tye sê Paulus is daar altyd uitkoms en genade!“Want Hy sê: “Op die regte tyd het Ek na jou geluister, en op d... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
