1 Mei 2025
May 1st, 2025
Genesis 30Jakob het 12 seuns en 1 dogter gehad.Maar agv Ragel se Jaloesie op Lea haar suster se vrugbaarheid en Lea se Jaloesie oor Jakob se liefde vir Ragel gee beide van hulle, hul diensmeisies vir ...  Read More
30 April 2025
May 1st, 2025
Psalm 145Dawid bars uit in lof en loof die Here met 'n woord vir elke letter van sy alfabet.Ons sal bv. Sê :A- Almagtige VaderB- betroubare GodC- Christus GesalfdeD - Deernis en LiefdeE - Ewige Skeppe...  Read More
29 April 2025
May 1st, 2025
2 Korintiërs 5:1-21Paulus beskryf ons liggame as tydelike tente waarin ons woon en dat ons eendag 'n permanente woning, 'n huis, gaan hê om in te woon.As hy van die oorgang, die dood praat beskryf hy ...  Read More
28 April 2025
May 1st, 2025
Genesis 29Jakob ontmoet vir Ragel, sy oom Laban se dogter, by die put.Hy raak verlief op haar en na 'n maand in Haran vra hy Laban of hy met Ragel kan trou.Laban laat hom 7 jaar werk vir sy bruid en t...  Read More
27 April 2025
April 26th, 2025
Psalm 144"Geluk is is die volk wie se God die Here is!"Dawid se hande was nie net bedrewe vir die geveg nie maar kon ook musiek maak, maar hy besef dat al sy gawes ook sy leierskap, eintlik van die He...  Read More
26 April 2025
April 25th, 2025
2 Korintiërs 4:16-18Ons leef in dankbaarheid teenoor die Here!Meer en meer mense word deur Sy genade gered.En dan besef ons dat ons liggame wat oud word en agteruit gaan bevat 'n gees wat deur die Hei...  Read More
25 April 2025
April 25th, 2025
Genesis 28Jakob word deur sy pa en ma weggestuur na sy oom Laban toe om daar vir hom 'n vrou te vat.Esau neem 'n derde vrou, die dogter van Ismael.Jakob ontmoet toe die Here by Betel.Daar sien hy in '...  Read More
24 April 2025
April 25th, 2025
Psalm 143Dawid vra vir die Here se leiding in sy lewenspad!Die Heilige Gees lei my en jou elke dag.Hy help ons ook in ons situasies van angs.Here“Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel e...  Read More
23 April 2025
April 22nd, 2025
2 Korintiërs 4:1-15“Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig v...  Read More
22 April 2025
April 22nd, 2025
Genesis 27Jakob met dis hulp van sy ma bedrieg Isak om 'n seën te ontvang van die pa.Isak seën vir Jakob terwyl hy dink dit is Esau en so sê hy dat jou broer jou sal dien.Esau is eers hartseer en toe ...  Read More
21 April 2025
April 21st, 2025
Psalm 142Dawid het die waarde van gebed geken!Wanneer hy in nood verkeer het, het hy die Here aangeroep!“Ek stort voor Hom my klag uit; voor Hom maak ek my nood bekend.”‭‭Psalms‬ ‭142‬:‭3‬ ‭AFR20‬‬Her...  Read More
20 April 2025
April 20th, 2025
2 Korintiërs 3:1-18Paulus sê hier dat hy homself nie hoef te regverdig by die Korintiërs deur 'n brief wat verduidelik wie en wat hy is nie!Nee sê hy: die gemeente IS sy getuigskrif!Hy het immers die ...  Read More
19 April 2025
April 20th, 2025
Genesis 26Isak maak net soos sy pa 2 keer gedoen het.In 'n vreemde land noem hy sy mooi vrou, sy suster!Abimeleg die koning vang hom uit, maar in stede van straf vir sy leuen, beskerm hy die paartjie ...  Read More
18 April 2025
April 20th, 2025
Psalm 141Hierdie Psalm beskryf ook die kruisiging lank voor dit gebeur het.Vandag is Goeie Vrydag!Ons vier Jesus se kruisiging vandag!“Mag my gebed standhoudend voor U wees soos reukwerk, die ophef va...  Read More
17 April 2025
April 19th, 2025
2 Korintiërs 2:1- 17Paulus sê aan die Korintiërs dat hy nie die hele tyd met hulle wil kwaai wees nie.Nee in stede van bedroef en kwaad wil hy opgewek en positief wees as hy met die gemeente kuier.Dit...  Read More
16 April 2025
April 15th, 2025
Genesis 25:19-34Ons leer van Jakob en Esau se geboorte!Eers was Rebekka onvrugbaar en nadat Isak vir haar gebid het, gee sy 20 jaar na hulle troue geboorte aan die tweeling.Esau was harig en Jakob was...  Read More
15 April 2025
April 15th, 2025
psalm 140Die Here sal jou bewaar teen mense wat jou wil te na kom en jou ondergang wil bewerkstellig.“Ek het vir die Here gesê: “U is my God; Here, luister na my smeekgebed.”‭‭Psalms‬ ‭140‬:‭7‬ ‭AFR20...  Read More
14 April 2025
April 15th, 2025
2 Korintiërs 1:12-24Paulus beskryf homself as 'n medewerker van die Korintiërs se vreugde!Met die aanhef van sy brief sê hy dat hy Oppad is om te kom kuier, maar daar is verseker spanning tussen Paulu...  Read More
   NewerOlder