27 Sep 2025
Johannes 6:16-71
Jesus maak die storm stil toe Hy van oorkant die see van Galilea op die water aangeloop gekom het.
Die skare wat Jesus gevoer het met 2 vissies en 5 brode het Hom gevolg na Kapernaum toe.
Daar het hulle vir Jesus nog brood gevra en of Hy nie soos Moses Manna kon voorsien nie.
“Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie.”
JOHANNES 6:35 AFR83
Hulle verstaan en glo dit nie en nog minder toe Jesus verwys na die nagmaal en Sy eie liggaam as die Brood beskryf en Sy Bloed die Wyn wat elke gelowige behoort te eet en te drink.
Die honger-ongelowige Jode dink toe Jesus praat van Kannibalisme!
'n Klomp mense loop toe weg van Hom af!
Sy dissipels bly egter en Petrus verwoord hulle deurmekaar en desperate woorde so:
“Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde wat ewige lewe gee.”
Verder verwys Jesus toe weer na Judas Iskariot wat Hom sou verraai.
Here dankie vir die nagmaal, 'n tasbare manier om U verlossings werk te ervaar.
U is die Brood van die Lewe, die ware Manna!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026