30 Sep 2025
Johannes 7:1-24
Min of meer die tyd van die jaar in Oktober as dit in Israel herfs is breek die Loofhuttefees aan en elke Jood was veronderstel om Jerusalem toe te gaan as pelgrim vir die fees.
Jesus het egter in Galilea bedien.
Sy broers reken toe Hy moet saam met hulle Loofhuttefees toe gaan. Hulle wou hê Hy moet ophou preek en gedink in die groot stad Jerusalem sal Hy ophou.
Hy gaan egter op Sy eie en maak van die fees gebruik om Homself te openbaar as die vervulling van die fees: die Lewende Water en die Ewige Lig!
Dit gons egter in Jerusalem oor Jesus en boonop redeneer Hy met die skrifgeleerdes en verstaan hulle nie Sy insig en kennis nie.
Here dankie dat U nie skroom om die Waarheid te bring nie mag ons ook so vrymoedig en dapper wees om die waarheid voor te hou al staan mense dit teë.
U is die Waarheid!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025