18 Sep 2025
Johannes 5:1-23
By die Bad van Betesda het menigte siekes saamgedrom omdat hulle geglo het dat ń engel die water roer en dan sal die eerste een wat in die water ingaan, genees word.
Jesus genees en restoreer ń man wat reeds 38jr siek is sonder dat hy in die water ingaan. Hierdie wonderwerk gebeur op ń Sabbat en dit maak die Jode woedend.
Jesus se antwoord aan hulle is hoe ons ook in ń diep intieme verhouding met die Vader moet staan:
'Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie.' v19
Vader ons wil ons verhouding so laat groei dat ons alles doen wat ons U sien doen. Ons kies om U Woord so deel van ons lewens te maak dat ons nie sal mis wanneer U ons lei om iets te doen nie.
U is ons 'Waymaker' en ons 'Miracle-worker'.

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025