8 Okt 2025
Eksodus 26:1-37
Moses kry in detail opdrag hoe om die tentheinings te maak met die 66 pale wat om die Tabernakel kom. (Daar is 66 boeke in ons Bybel).
Hy beskryf die materiaal en pale asook die Tent wat oor die Heilige en Allerheiligste moes hang.
Daarna beskryf hy die voorhangsel wat die Allerheiligste moes skei van die Heilige.
Dit was die massiewe dik gordyn wat van bo na onder geskeurde het tydens Jesus se Kruisiging!
Die rooi, blou en pers kleure is simbolies van die Drie-enige God wat ons toemaak met Sy liefde en beskerming!
Here dankie dat net soos die materiaal die Tent met al sy toebehore toe gemaak het, so maak U ons onder die beskerming van engele (die buite heining het engele ingeborduur gehad) toe.
U oordek ons lewens met U genade!
U is ons Voorhangsel wat ons tot 'n stadium vanuit genade moes weghou uit die Allerheiligste anders sou ons sterf.
Maar met U dood gee U ons vrye toegang tot die Genade-Troon van die Vader deur U bloed!!
U is ons Geskeurde Voorhangsel!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025