20 Okt 2025
Eksodus 30:1-38
Die Wierook altaar wat voor die Allerheiligste gestaan het en daagliks wierook op geoffer was en een maal 'n jaar bloed op die horings daarvan gesprinkel het, verteenwoordig in Christus ons gebedslewe wat deur die bloed van Jesus daagliks moet gebeur!
Met die sensus van die mense moes elke Israelietiese man 'n halwe shekkel silwer gee as wydingsgeskenk en verlossings geld. Onthou Petrus vang 'n vis met hom en Jesus se shekkel in die vis se mond.
Dit was bedoel dat twee saam betaal aan hul belasting want verhouding was belangrik in die gemeenskap van die Israeliete, en vandag vir ons ook! Kerk en mede gelowiges is baie belangrik!
Ook die Bronswaskom word beskryf en dit dui op ons reiniging voor dat ons die Here ontmoet.
Dit wys ook op ons doop.
Salfolie en wierook se resep en belangrikheid word ook beskryf!
Ons as Nuwe testamentiese gelowiges het die voorreg om die Heilige Gees as salwing te hĂȘ en so ons gebede soos wierook voor die Here te bring!
Here dankie dat die skadu van die Ou testament vir ons die kosbaarheid van ons verhouding met U uitwys!
U is Wierook altaar en Waskom wat ons reinig en Heilig maak!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025