11 Maart 2026
March 11th, 2026
Markus 7:1-37Jesus spreek die godsdiens en wettiesheid van die Fariseers aan as hulle Hom konfronteer.Hy bevestig net weer dat die hart van die Moses wette belangriker is as die tegniese reels self.So... Read More
10 Maart 2026
March 10th, 2026
Jona 1:1-17Jona kry n opdrag by die Here om vir sy mense se aards-vyande van die Here te gaan vertel.Hy vlug toe eerder per boot in die teenoorgestelde rigting.Daar is toe n hewige storm en teen hulle... Read More
9 Maart 2026
March 9th, 2026
1 Konings 12:25-33Jerobeam bou vir die noordelike 10 stamme van Israel twee goue kallers om te aanbid.Hy wou nie die weg-gebreekte deel van die volk weer Jerusalem toe stuur vir die pelgrims-feeste ni... Read More
8 Maart 2026
March 7th, 2026
Markus 6:45-56Jesus loop op die stormagtige water en maak die wind en see stil!Sy dissipels skrik baie groot want hulle dink dit is n spook, hulle het na die woderwerk van die vermeerdering van brode ... Read More
7 Maart 2026
March 6th, 2026
Maleagi 4:1-6Die laaste hoofstuk in die Ou Testament belowe dat die Een sal kom wat versoen!Hy sal ook kom om almal te oordeel na gelang van die wet van Moses.Maar daar is genesing in die vlerke van h... Read More
6 Maart 2026
March 6th, 2026
1 Konings 12:1-24Na Salomo se dood het sy seun Rehabeam koning geword in sy plek.Aanvanklik was almal opgewonde en het n verwagting gehad dat die baie swaar belastings van koning Salomo ligter sou raa... Read More
5 Maart 2026
March 4th, 2026
Markus 6:30-44Die Brood van die Lewe vermeerder 5 brode en twe visse om n skare van 5000 mense te kan voer daarmee.Daarna bly daar meer oor as wat hulle aanvanklik mee begin het.Hierdie wonderwerk geb... Read More
4 Maart 2026
March 4th, 2026
Maleagi 3:1-18Die Here soek ons onverseelde liefde.Ons harte moet toegewyd wees aan ons Here.Een van die maniere hoe Israel van ouds gewys het hulle is nie meer aan die Here toegewy nie is dat hulle o... Read More
3 Maart 2026
March 2nd, 2026
1 Konings 11:1-43Salomo kies die maklike pad: om agter die oorgrote invloed om hom aan te loop eerder as om die Here toegewyd aan te hou dien!Wat erger is, is dat hy die negatiewe invloed self gekies ... Read More
2 Maart 2026
March 1st, 2026
Markus 6:14-29Jesus het bekend geword en almal het bespiegel wie hierdie regverdige Man is.Herodus die (Edomietiese) koning van Judea het egter gevrees dis Johannes die Doper wat uit die dood opgestaa... Read More
1 Maart 2026
February 28th, 2026
Maleagi 2:10-17Die Here verwag integriteit van ons!Dit begin deur getrou te wees aan die Here.En dan getrou te wees aan jou huweliksmaat.Ontrouheid in die huwelik beskou die Here as geweld sonde.Die H... Read More
28 Feb 2026
February 28th, 2026
1 Konings 10:1-29Die Koningin van Skeba het vir Salomo kom kuier uit die suide van Afrika.Sy was baie beindruk met alles wat sy in Jerusalem gesien het en ook met koning Salomo se wysheid.Sy en baie a... Read More
27 Feb 2026
February 26th, 2026
Markus 6:1-13Jesus word nie in Nasaret, Sy tuisdorp, erken as Messias nie omdat almal Hom daar sien grootword het as n timmerman.Hulle ongeloof het verhinder dat Jesus daar baie wonderwerke kon doen.D... Read More
26 Feb 2026
February 25th, 2026
Maleagi 2:1-9Die Here spreek die priesters aan en sê aan hulle dat Hy hulle aangestel het om mense te leer en te lei maar hulle doen dit nie.In die Lig van 1 Petrus 2:9 praat die Here hier deur Maleag... Read More
25 Feb 2026
February 25th, 2026
1 Konings 9:1-28Die Here verskyn weer aan Salomo en moedig hom aan om die Here te bly dien soos wat sy pa Dawid dit gedoen het.Hy waarsku egter weer vir Salomo dat daar rampe oor Israel sal kom as hul... Read More
24 Feb 2026
February 24th, 2026
Markus 5:21-43Oppad na Jaïrus se huis om vir sy dogter te bid, raak n vrou aan Jesus.Sy word onmiddelik van haar bloedvloeing waaraan sy al 12 jaar ly, genees!Jesus kom dit agter en prys haar vir haar... Read More
23 Feb 2026
February 22nd, 2026
Maleagi 1:1-14Ons kan nie die Here dien soos ons wil nie!Ons kan nie Sy wil en Sy manier van aanbidding minag nie.Ons kan nie net doen wat vir ons gemaklik is nie!Nee ons moet Hom onvoorwaardelik geho... Read More
22 Feb 2026
February 21st, 2026
1 Konings 8:1-66Salomo wy die Tempel wat Hy vir die Here laat bou het in en die Here seën die plek met Sy Teenwoordigheid!“Omdat die magtige teenwoordigheid van die Here die tempel gevul het, kon die ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
