29 Maart 2026
March 30th, 2026
Markus 10:1-16'Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.' (v9). Die Here se plan met die huwelik was altyd om 'n eenheid te vorm; om Sy Goddelike eenheid met Sy bruid te verteenwoordi...  Read More
28 Maart 2026
March 28th, 2026
Markus 10:1-16'Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.' (v9). Die Here se plan met die huwelik was altyd om 'n eenheid te vorm; om Sy Goddelike eenheid met Sy bruid te verteenwoordi...  Read More
27 Maart 2026
March 27th, 2026
1 Konings 16:8-28Die profetiese woord van Jehu kom in vervulling toe Simri koning Ela se dienaar vir koning Ela en die hele koningshuis van Baesa vermoor het en homself as koning aangestel het. Simri ...  Read More
26 Maart 2026
March 25th, 2026
Markus 9:30-50Jesus kondig 'n tweede keer Sy dood en opstanding na 3dae aan. Hy leer die dissipels dat as jy in die Koninkryk van God belangrik wil wees, moet jy 'n dienende gesindheid hê, ń hart soos...  Read More
25 Maart 2026
March 24th, 2026
Esegiël 2:1-10Esegiël se opdrag van die Here is om 'n moeilike boodskap aan Israel oor te dra, waarna hulle in elkgeval nie gaan luister weens die rebellie in hulle harte, nie. Die Heilige Gees kom oo...  Read More
24 Maart 2026
March 23rd, 2026
1 Konings 15:25- 16:7Nadab, seun van Jerobeam het in koning Asa van Juda, se 2de regeringsjaar, koning van Israel geword, maar net 2jr geregeer want hy het Israel laat verval in afgodery. Hy is deur B...  Read More
23 Maart 2026
March 22nd, 2026
Markus 9:14-29In Markus 6:7 gee Jesus vir Sy dissipels outoriteit oor onrein geeste. Tog kon hulle nie die geeste uit die doof en stom seun dryf nie.In Jesus se teenwoordigheid manifesteer die demone ...  Read More
22 Maart 2026
March 21st, 2026
Esegiël 1:1-28Esegiël in Hebreeus beteken 'God sal versterk'. Esegiël was 'n jong priester wat saam met sy mense in gevangeniskap gehou was in Babilonie. Hierdie boek is 'n profetiese boek aan Jerusal...  Read More
21 Maart 2026
March 20th, 2026
1 Konings 15:1-24Dawid se verhouding met die Here is as maatstaf vir die opvolgende konings gebruik. Koning Abia het nie in koning Dawid se voetspore gevolg nie, maar uit hom is Asa gebore en koning v...  Read More
20 Maart 2026
March 20th, 2026
Markus 9:1-13Jesus ontmoet Moses en Elia op die Berg van verheerliking.Die wet en die Profete (die Ou testament) is wat Hy kom vervul het.Petrus, Johannes en Jakobus was getuies hiervan al het hulle n...  Read More
19 Maart 2026
March 20th, 2026
Jona 4:1-11Jona is so kwaad vir die Here omdat Hy die bose Nineve gespaar het van oordeel,  dat  hy sommer depressief was.Soos wat Jona buite die stad op n afstand die plek dophou laat die Here vir ho...  Read More
18 Maart 2026
March 18th, 2026
1 Konings 14:21-31Rehabeam die seun van Salomo se heerskapy was besonder boos omdat hy, die seun van n Ammonitiese ma, weer afgode in Jerusalem in gebring het.Sy konstante oorloë met Jerobeam moes Jud...  Read More
17 Maart 2026
March 16th, 2026
Markus 8:14-38Jesus waarsku die dissipels oor die slegte invloed van die Fariseers.Hulle dink egter Hy praat oor n tekort aan kos en Hy sê ek het al brood vermeerder in oorvloed.Dan maak Jesus iemand ...  Read More
16 Maart 2026
March 15th, 2026
Jona 3:1-10Die Here sê weer vir Jona om Ninive te gaan waarsku.Hy preek in die massiewe en bose stad dat die Here hulle gaan vernietig en dat hulle hul moet bekeer van hul geweld as hul gered wil word...  Read More
15 Maart 2026
March 15th, 2026
1 Konings 14:1-20Agija het vantevore oor Jerobeam geprofeteer dat hy sou koning word.Toe Jerobeam se seun egter siek word stuur hy sy koningin om weer die profeet te gaan raadpleeg.Maar al kon die pro...  Read More
14 Maart 2026
March 14th, 2026
Markus 8:1-13Jesus vermeerder vir n tweede keer 7 brode en n paar vissies en gee 4 000 mense daarmee kos.Hulle tel 7 mandjies op nadat almal versadig was.Na die wonderwerk wou die Fariseërs by Jesus n...  Read More
13 Maart 2026
March 12th, 2026
Jona 2:1-10Jona bid binne in die vis n gebed van berou en bereidwilligheid.Hierdie laagtepunt gebed klink soos iemand wat depressief is maar sy afhanklikheid van die Here besef.Die vis spoeg toe vir J...  Read More
12 Maart 2026
March 12th, 2026
Jona 2:1-10Jona bid binne in die vis n gebed van berou en bereidwilligheid.Hierdie laagtepunt gebed klink soos iemand wat depressief is maar sy afhanklikheid van die Here besef.Die vis spoeg toe vir J...  Read More
   NewerOlder