21 Feb 2026
February 20th, 2026
Markus 5:1-20Jesus gaan na n groep mense toe wat nie Jode was nie maar van ander Griekssprekende lande daar gevestig het.In die Dekapolis (10 stede) preek Hy deur te begin om n man van n Legio demone ... Read More
20 Feb 2026
February 19th, 2026
Sefanja 3:1-20Al gaan hierdie oor die eindrye is daar n waarheid in die kollektiewe berou van n groep mense wat weer die Here se oordeel in guns en vergifnis laat draai.As ons na die Here draai ook in... Read More
19 Feb 2026
February 18th, 2026
1 Konings 7:1-51Salomo met die hulp van n bekwame vakman, Hiram, het die Tempel verder versier en prakties toe gerus.Die brons pilare, Boas en Jakin, moes indrukwekkend wees voor die Tempel.Verder het... Read More
18 Feb 2026
February 18th, 2026
Markus 4:21-41Jesus vertel nog 2 “saad” vergelykings.Die eerste gaan oor die oes wat groei sonder die toedoen van die boer.Vir ons beteken dit dat ons medewerkers is in die Evangelie wat Hy in mense s... Read More
17 Feb 2026
February 18th, 2026
Sefanja 2:1-15Dit lyk so of hierdie profetiese woord oor Israel se bure noord, suid, oos en wes van hulle nou in ons leeftyd tot vervulling kom.Assirië is in puin na n lang uitgerekte burgeroorlog.In ... Read More
16 Feb 2026
February 16th, 2026
1 Konings 6:1-38Vir 7 jaar lank bou Salomo die Tempel van die Here in Jerusalem.Die weelde en presiesie van die projek was indrukwekkend.Salomo het die tydelike Tabernakel tent wat die Israeliete nou ... Read More
15 Feb 2026
February 14th, 2026
Markus 4:1-20Jesus vertel aan die skare op die strand die gelykenis van die saaier wat saad saai en dit val op 4 verskillende tipe plekke.Later sê Hy aan Sy dissipels hoekom Hy in gelykenisse gepraat ... Read More
14 Feb 2026
February 14th, 2026
Sefanja 1:1-18In die tyd van koning Josia was daar n herlewing in Jerusalem, maar steeds het baie Judeers afgode aanbid, sterre gelees en selfs hulle kinders aan Moleg ge-offer.Daarom het Sefanja die ... Read More
13 Feb 2026
February 13th, 2026
1 Konings 5:1-18Salomo sluit n verdrag met koning Hiram van Tirus.Hy onderhandel om hout en klip vir die Tempel by Hiram te koop en gee selfs werkers on te help met die plan.Salomo se wysheid laat hom... Read More
12 Feb 2026
February 13th, 2026
Markus 3:20-35Jesus se eie gesin, netsoos die fariseers, het nie verstaan wie Hy eintlik was nie.Die Fariseers noem Hom demonies besete en Jesus waarsku hulle dat sulke misleiding van mense as die Hei... Read More
11 Feb 2026
February 11th, 2026
Habakuk 3:1-19As Habakuk n openbaring het van die Almagtige God se krag deur die natuur en Sy soewereine werk in mense, dan skrik die profeet en die vrees van die Here kom oor hom!Hy besef sy totale a... Read More
10 Feb 2026
February 10th, 2026
1 Koniings 4:1-34Koning Salomo het n wyse en effektiewe bestuurs-struktuur vir sy koninkryk gehad.Sy regering was gelei deur goeie amptenare in poste wat in hul diversiteit n baie groot klomp mense en... Read More
9 Feb 2026
February 9th, 2026
Markus 3:1-19Al was die Fariseers besig om fout te soek by Jesus vanuit hulle jaloesie op Hom, het Hy op die sabbatdag in n sinagoge n man met n gebreklike hand, ten volle genees.Dit het tot gevolg ge... Read More
8 Feb 2026
February 9th, 2026
Habakuk 2:1-20Die Here antwoord Habakuk op sy klagte en sê dat die profeet dit moet neerskryf sodat ander ook kan sien wat die Here teen die Babiloniërs aankondig.Alhoewel die Here die Babiloniërs geb... Read More
7 Feb 2026
February 6th, 2026
1 Konings 3:1-28Salomo het tydens n aanbiddings tyd n droom oor die Here gehad.In sy droom het die Here vir die jong koning gevra wat hy sou wou hê in die lewe.Salomo het vir wysheid gevra.Dit het die... Read More
6 Feb 2026
February 5th, 2026
Markus 2:18-28Jesus verduidelik dat Sy evangelie nuut is en dat Sy dissipels anders sou vas as die volgelinge van Johannes.Selfs vir die Fariseers oor die wet en Sabbats onderhouding het Hy kom verdui... Read More
5 Feb 2026
February 5th, 2026
Habakuk 1:12-17Nadat die Here vir Habakuk antwoord op sy klagte oor hoe boos Juda geword het deur vir hom te sê Hy stuur die Babiloniërs, kla Habakuk weer.Nou kla hy oor die Babeloniërs wat genadeloos... Read More
4 Feb 2026
February 4th, 2026
1 Konings 2:1-47Dawid gee die laaste opdragte aan Salomo voordat hy sterf.Dawid vra dat sy seun afreken met n paar van die mense wat nog teenoor Dawid verkeerd gedoen het.Na Dawid se dood het Salomo t... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
