16 Desember 2014
December 16th, 2024
Lukas 23:1-12Jesus verskyn voor Pilatus en voor Herodus wat oor Galilea regeer (hy was toevallig in Jerusalem). Beide vind Hom nie skuldig nie maar uit vrees vir die Jode kan hulle Jesus ook nie vrysp... Read More
15 Desember 2024
December 14th, 2024
1 Johannes 4:1-8Valse leraar en profete is volop: hulle kom met 'n ander gees as die Heilige Gees!Hulle gehoorsaam nie die woord nie en wat hulle doen kom nie uit liefde nie!As ek en jy aan die Waarhe... Read More
14 Desember 2024
December 14th, 2024
Psalm 114Die Psalmdigter neem die Wonderwerke wat in die natuur gebeur het en beskryf dit as die skepping wat vir die Skepper ontsag het en bewe!Daarom moet mense die natuur se voorbeeld volg en ook m... Read More
13 Desember 2024
December 12th, 2024
Lukas 22:63-71Die Joodse soldate, wagte van die Tempel wat Jesus bewaak het, slaan en spot Hom.As hulle sê Hy moet profeteer wie Hom slaan, dan ken Hy elkeen van hulle wat Hy geskep het deur en deur m... Read More
12 Desember 2024
December 12th, 2024
1 Johannes 3:11-24“En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo en ons moet mekaar liefhê ooreenkomstig die gebod wat Hy ons gegee het.”1 JOHANNES 3:23 AFR83Ons het die Heili... Read More
11 Desember 2024
December 10th, 2024
Psalm 113Dit is ons werk: om die Here te loof en te prys!Ons plig is ook om almal in die wêreld attent te maak van Sy getroue goedheid sodat almal Hom kan loof!Here dankie ook vir die belofte van kind... Read More
10 Desember 2024
December 9th, 2024
Lukas 22:54-62Soos Jesus vooraf vir Petrus in sy verwaandheid gesê het, het die natuurlike leier onder die dissipels die Here verloën.Drie keer het hy ontken dat hy 'n volgeling van Jesus was.Later in... Read More
09 Desember 2024
December 8th, 2024
1 Johannes 3:1-10Ons is kinders van die Lewende God!Wat 'n voorreg dat die Here ons kinders noem!!Nou moet ons as Sy kinders leef sonder sonde, of ons moet in ons heiligmaking pad sonde beveg en alles... Read More
08 Desember 2024
December 7th, 2024
Psalm 112Daar is soveel seën opgesluit vir die wie in geregtigheid wandel... die persoon wat sy karakter bou op die riglyne in die Woord van die Here.Hy is so geseënd dat hy oorvloei in goedheid in an... Read More
07 Desember 2024
December 6th, 2024
Lukas 22:47-53Judas verloën Jesus met ń soen... iets wat bedoel is vir iemand vir wie jy lief is.Jesus is bekend met hoe die Vader die hele proses uitgewerk het waarin Hy op die regte tyd op die regte... Read More
06 Desember 2024
December 5th, 2024
1 Johannes 2:18-28Johannes waarsku die gelowiges teen die Antichris, maar ook teen mense wat hulle rug op Christus gedraai het en gelowiges probeer mislei.1 Johannes 2:23 Elkeen wat die Seun ontken, h... Read More
6 Desember 2024
December 5th, 2024
1 Johannes 2:18-28Johannes waarsku die gelowiges teen die Antichris, maar ook teen mense wat hulle rug op Christus gedraai het en gelowiges probeer mislei.1 Johannes 2:23 Elkeen wat die Seun ontken, h... Read More
05 Desember 2024
December 5th, 2024
Psalm 111'n Lof offer aan die Here.Aanbidding en lof vir die Here kom net wanneer ons Hom met ons hele hart aanbid. Ons harte moet onverdeeld op Hom gerig wees.Aan die einde van hierdie jaar 2024 bes... Read More
04 Desember 2024
December 3rd, 2024
Lukas 22:31-46 Petrus belowe hy sal saam met Jesus deur gevangenisskap gaan, maar die Here weet dat oor 'n paar uur van daar af hierdie jong dissipel Hom sou verloën.Jesus bid egter vir Petrus sodat h... Read More
3 Desember 2024
December 2nd, 2024
1 Johannes 2:8-17Ons moet nie hierdie wêreld meer liefhê as vir Christus nie!Ons leef in oorwinning saam met die Here oor die wêreld se begeerlikhede en daarom moet ons hierdie ou opdrag van liefde vi... Read More
2 Desember 2024
December 1st, 2024
Lukas 22:24-30Jesus leer Sy dissipels die leierskap waarmee Hy gelei het:Dit was dienend en nie oorheersend nie!Dit was sag en nederig en nie met outokratiese outoriteit nie.Om groot te wees in Sy Kon... Read More
1 Des 2024
December 1st, 2024
Lukas 22:24-30Jesus leer Sy dissipels die leierskap waarmee Hy gelei het:Dit was dienend en nie oorheersend nie!Dit was sag en nederig en nie met outokratiese outoriteit nie.Om groot te wees in Sy Kon... Read More
30 November 2024
November 29th, 2024
1 Johannes 2:1-7Jesus roep om ons reg te leef, maar as ons sonde doen help Hy ons deur voorspraak vir ons te maak by die Vader!Ons gehoorsaamheid aan Jesus se Woord bepaal of die liefde van die Here i... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
