03 Januarie 2025
January 2nd, 2025
2 Johannes 7-13Ons is nie veronderstel om vriende te maak, selfs nie eers te groet, die wat nie Jesus erken as God nie en 'n ander tipe Christenskap verkondig.“As iemand na julle kom en nie hierdie le... Read More
02 Januarie 2025
January 1st, 2025
Psalm 119:17-32Ons het Sy Woord nodig sodat ons kan ontdek wie Hy is!Die Woord openbaar die karakter van die Here en gee ons dan perspektief oor waar ons in pas en hoe groot Sy genade is.“Die pad van ... Read More
01 Januarie 2025
December 31st, 2024
Lukas 23:50-56Voorspoedige 2025!Stel jou voor Jesus was in 'n gebruikte graf begrawe soos meeste ander mense gedoen het in daardie tyd, met Sy opstanding sou daar 'n dispuut kon wees oor wie van die v... Read More
31 Desember 2024
December 30th, 2024
2 Johannes 1-6Johannes skryf die boek op 'n gevorderde leeftyd en daarom groet hy as "Oudste" die kerk en noem haar die "vrou".Sy (ons) is immers die bruid van Christus!Hy moedig ons aan om in die Waa... Read More
30 Desember 2024
December 30th, 2024
Psalm 119:1-16Hierdie Psalm gaan oor die Woord van die Here!As ons die beginsels en bepalings daarvan onderhou sal ons gelukkig wees en geseënd leef.“Hoe sal 'n jongmens sy lewenspad suiwer hou? Deur ... Read More
29 Desember 2024
December 28th, 2024
Lukas 23:44-49Jesus blaas Sy laaste asem uit aan die kruis in stik donker.Dit is asof die hele skepping rou!Met hierdie sonsverduistering en die aardbewing wat die Voorhangsel in twee laat skeur, sê d... Read More
28 Desember 2024
December 28th, 2024
1 Johannes 5:13-21Ons Ewige lewe het reeds begin!Die oomblik toe jy tot geloof gekom het!Toe jy wedergeborenes geword het het jy 'n kind van die Here geword en is ook nou broer of suster van ander med... Read More
27 Desember 2024
December 27th, 2024
Psalm 118Die Here se goedheid duur vir altyd!Hy beskerm ons altyd!Die Here is betroubaar meer as mense!“Ek sal nie sterf nie, maar lewe, en van die Here se werke vertel.”PSALMS 118:17 NLVHer... Read More
26 Desember 2024
December 26th, 2024
Lukas 23:36-43Jesus weier die suur wyn wat die pyn sou verdoof want Hy beleef die pyn en smaad vir jou en my.Die twee misdadigers weerskante van Hom se gesprek lei een om toe die Here te vra om genade... Read More
25 Desember 2024
December 24th, 2024
Geseënde Kersfees!Lukas 2:1-7Ons vier vandag Christus se geboorte, daarom lees ons vanoggend van die Seun wat Jesaja van geprofeteer het:“DIE volk wat in duisternis wandel, het 'n groot lig gesien;... Read More
24 Desember 2024
December 23rd, 2024
1 Johannes 5:1-12Om Die Here lief te hê beteken jy sal:1. Ander ook lief hê en2. doen wat die Here in Sy Woord sê!3. Glo in Jesus4. in oorwinning leef oor sonde (maw daarteen bly veg).Daarom is die ... Read More
23 Desember 2024
December 23rd, 2024
Psalm 117Die kortste psalm sê dat ons die Here moet prys vir Sy liefde en Sy goedheid!Here ons wil saam met al die volke U Naam kom groot maak!U is Eindeloos en ewig!...... Read More
22 Desember 2024
December 21st, 2024
Lukas 23:26-35Jesus word weggelei om gekruisig te word maar die marteling het Hom swak gemaak en daarom dra Simon van Sirene, 'n man uit Afrika, Sy kruis.Die vroue wat huil hoor by Jesus dat Jerusalem... Read More
21 Desember 2024
December 20th, 2024
Psalm 116Die Here is getrou!Hy beantwoord ons gebede!Hy help ons deur ons moeilike omstandighede!Die manier om dankie te sê is om "die beker van redding op te tel" met ander woorde:Jou bekering loof d... Read More
20 Desember 2024
December 20th, 2024
Lukas 23:13-25Drie keer verklaar Pilatus, wat die hoogste geregtelike gesag in Jerusalem gehad het, vir Jesus as onskuldig!Drie maal stel die Romeinse goewerneur voor aan die Joodse raad dat hy Jesus ... Read More
19 Desember 2024
December 19th, 2024
Lukas 23:13-25Drie keer verklaar Pilatus, wat die hoogste geregtelike gesag in Jerusalem gehad het, vir Jesus as onskuldig!Drie maal stel die Romeinse goewerneur voor aan die Joodse raad dat hy Jesus ... Read More
18 Desember 2024
December 17th, 2024
1 Johannes 4:9-18God is liefde en as ons wil hê mense moet Sy liefde beleef moet ons in ons optrede Sy liefde aan ander mense wys.Ons is dus agente van Sy liefde hier op aarde.As ons Hom regtig lief h... Read More
17 Desember 2024
December 17th, 2024
Psalm 115"Our hearts are idol factories" het Calvyn gesê.Hier moedig die Psalmdigter ons aan om die Here te aanbid en nie ons eie afgodery nie!Moenie wat vir jou belangrik is bo God stel nie!“Julle al... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
