22 Januarie 2025
January 22nd, 2025
Genesis 4:1-26Soos met Adam en Eva het hulle kinders Kain en Abel 'n gemaklike gesels verhouding met die Here gehad.Abel offer van sy eersgebore vee en die Here aanvaar dit tevrede, maar die offer van...  Read More
21 Januarie 2025
January 20th, 2025
Psalm 119 :113-120Ons het die Here se Woord lief en ons het ontsag daarvoor!Daarenteen is die goddeloses die wat nie by die Here se beginsels hou nie omdat hulle dit nie glo nie.Hulle lewens is dan mo...  Read More
20 Januarie 2025
January 20th, 2025
1 Korintiërs 1:18-31Die Opstanding van Jesus is kragtig en is die wysheid van God!Dit is Sy bonatuurlik kragtige plan wat so slim was om sonde en dood te oorwin, maar die wêreld verstaan dit nie.Daaro...  Read More
19 Januarie 2025
January 18th, 2025
Genesis 3:1-24Die heel 1ste leuen wat vertel word op aarde is Satan in die vorm van 'n slang wat Eva versoek.Die boom van kennis van goed en kwaad wat in die middel van die tuin van Eden was en die bo...  Read More
18 Januarie 2025
January 18th, 2025
Psalm 119:105-112“U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad.”‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭105‬ ‭AFR20‬‬Sy Woord rig ons lewens pad!Ons kan baie planne hê maar as ons by die Bybel se beginsels bly ...  Read More
17 Januarie 2025
January 18th, 2025
1 Korintiërs 1:10-17Die probleem van verdeeldheid in die gemeente van Korinte het ontstaan omdat mense prediker aangahang het en hulle volgelinge geword het.Nou verduidelik Paulus dat hulle eintlik Je...  Read More
16 Januarie 2025
January 18th, 2025
Genesis 2:1-25Die Here rus op die 7de dag na Sy skepping.Maar eers skep Hy die kroon van Sy skepping : die mens!Hy skep hom met outoriteit om te heers oor die aarde en al die diere, Hy skep die mens m...  Read More
15 Januarie 2025
January 14th, 2025
Psalm 119 : 97-104Ons het die Here se Woord en bepalings lief maar haat elke bedrieglike pad!As ons Sy Woord liewer het as sonde en die wêreld se manier van doen dan sal ons vooruit gaan sê die Psalmd...  Read More
14 Januarie 2025
January 14th, 2025
1 Korintiërs 1:1-11Paulus skryf aan die gemeente in Korinte 'n brief en in vers 11 sien ons die rede vir die brief: verdeeldheid in die gemeente.Maar eers groet hy die gemeente deur te sê dat hy vir h...  Read More
13 Januarie 2025
January 13th, 2025
Genesis 1:26-31Die Here skep op die 6de dag die mens in Sy gelykenis.Die Here skep die mens met outoriteit, om te heers.Hy skep ook die mens met grense: so mag hy, mens, net eet van Sade en vrugte van...  Read More
12 Januarie 2025
January 11th, 2025
Psalm 119 :89-96Die Woord van die Here sal vir altyd bly staan.As die wêreld herskep word en ons vir ewig saam met die Here bly in verheerlikte liggame, gaan ons steeds die Bybel lees.Dis tydloos en v...  Read More
11 Januarie 2025
January 10th, 2025
Psalm 119:81-88Om na die Here se Woord te smag, om te verlang daarna om dit te onderhou maak ons mense met hoop.Al staan jy by die werk, skool of familie in verhouding situasies waar dit voel of jy te...  Read More
09 Januarie 2025
January 8th, 2025
Lukas 24:36-53Jesus verskyn aan Sy dissipels na Sy opstanding en groet hulle met: "Vrede!"Hy stel hulle gerus deur saam met hulle te eet en so vir hulle, en ons, te wys dat Sy liggaam uit die dood opg...  Read More
08 Januarie 2025
January 8th, 2025
Psalm 119:57-80Here U woord is kosbaarder as goud en silwer!U woord leer ons en ons oordink dit selfs in die nag!As ons deur moeilike tye gaan is U woord die troos woorde wat ons bemoedig.“Ek het my p...  Read More
07 Januarie 2025
January 6th, 2025
Lukas 24:13-35Jesus verskyn aan die 2 Emmaus gangers!Keopas en sy metgesel het die voorreg gehad om met die opgestane Jesus tyd te kon spandeer!!!Hulle besef egter nie dit is Hy nie.Hy verduidelik van...  Read More
06 Januarie 2025
January 6th, 2025
3 Johannes 1-15Johannes skryf op 'n bejaarde ouderdom vir 'n vriend in die kerk, Gaius.Hy moedig hom aan om in die Waarheid te bly en om die mense wat die Here dien te bly help.Hy noem ook van die kon...  Read More
05 Januarie 2025
January 6th, 2025
Psalm 119 :33-56Om die Here se Woord te gehoorsaam en Sy verordeninge die beginsels van jou lewe te maak, bring vreugde en rustigheid in alle aspekte van jou lewe.“Ek wil u wet voortdurend nakom, vir ...  Read More
04 Januarie 2025
January 4th, 2025
Lukas 24:1-12Jesus het opgestaan!Sy opstanding op daardie 1ste opstandings-sondag was 1ste deur vroue beleef.Die vrouens wat Jesus se lyk wou gaan versorg na die sabbatdag verby was het engele ontmoet...  Read More
   NewerOlder