30 Desember 2024

Psalm 119:1-16

Hierdie Psalm gaan oor die Woord van die Here!
As ons die beginsels en bepalings daarvan onderhou sal ons gelukkig wees en geseënd leef.

“Hoe sal 'n jongmens sy lewenspad suiwer hou? Deur te hou by u Woord.”
‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭9‬ ‭AFR20‬‬

Here ons wil reg leef!
Dankie vir U Woord wat ons leer en lei!
U is ons Lewende Woord!