19 Mei 2024
May 19th, 2024
Lukas 2:21-40Jesus word vir die 1ste keer na die Tempel in Jerusalem geneem deur Sy ouers.Hulle het die kort reis vanaf Betlehem gemaak 8 dae na Jesus se geboorte, omdat Hy besny moes word.Die offer v...  Read More
18 Mei 2024
May 17th, 2024
Rigters 10Tola is die regter wat rigting aangee in Israel vir 23 jaar en Jaïr vir 22 jaar.Maar sonder mense wat die volk leer en die Woord van die Here, was die mense maklik verlei om eerder die gode ...  Read More
17 Mei 2024
May 17th, 2024
2 Samuel 15Absolom beplan en begin sy rebellie teen Dawid.Hy het ñ sameswering om koning te word en staan so op teen koning Dawid.Dawid vlug uit Jerusalem en los daar spioene agter.Dit is ñ hartseer d...  Read More
16 Mei 2024
May 15th, 2024
Lukas 2:1-20Jesus word gebore!In Betlehem, die tuis stad van Dawid.Maria lê die Baba in doeke neer.Dit is soos die engel aan die skaapwagters in die veld dit verduidelik het!ñ Engele koor bars toe uit...  Read More
15 Mei 2024
May 15th, 2024
Rigters 9Abimeleg die seun van Gideon het by die stad waar sy ma se familie gebly het hulp gesoek om hom koning te verklaar bo sy 70 broers.Om alleen koning te kon word, vermoor Abimeleg toe sy 70 bro...  Read More
14 Mei 2024
May 13th, 2024
2 Sam. 14Met Joab, die leerowerste en vriend van Dawid, se toedoen word Absolom en Dawid versoen.Dit vat egter ñ lang tyd vir Dawid om weer vir Absolom te sien.Absolom se selfsugtige en slegte hart wo...  Read More
13 Mei 2024
May 12th, 2024
Luk. 1:39-80Maria, swanger met Jesus, gaan kuier vir haar tannie Elisabet wat vir Johannes verwag het.Met Maria se groet van haar ouer tannie, spring die ongebore Johannes in sy ma op en word Elisabet...  Read More
12 Mei 2024
May 11th, 2024
Rigters 8In die agrerna sit van die Medianiete met Gideon se 300 man, vra hy vir kos by 3 stede van Israel, maar hulle weier om te help.Nadat hy die weermag van 15 000 wat oor was van die 120 000 vers...  Read More
11 Mei 2024
May 11th, 2024
2 Samuel 13Dawid se seun Amnon verkrag sy halfsuster, Tamar.Sy en Absolom was broer en suster.Absolom het na haar omgesien en 2 jaar later in weerwraak vir Amnon vermoor.Aanvanklik dink Dawid dat al s...  Read More
10 Mei 2024
May 10th, 2024
Luk. 1:26-38Gabriël verskyn aan Maria en sê vir haar dat sy gaan swanger raak al is sy ñ maagd.Sy moet die kind Jesus noem Hy is die Seun van God.Sy stem in deur te sê:“En Maria sê: Hier is die diensm...  Read More
9 Mei 2024
May 9th, 2024
Rigters 722 000 manne was te bang om te veg teen die massiewe groot weermag van die Midianiete!Gideon stuur hulle huis toe, maar die 10 000 wat oorbly is steeds te veel vir die Here!Die Here wil Gideo...  Read More
8 Mei 2024
May 8th, 2024
2 Samuel 12Die profeef Natan gaan na koning Dawid en vertel hoe ñ ryk man met baie skape ñ arm man se enigste skapie vat vir hom en dit slag.Dawid is woedend en sê die man moet sterf.Natan kondig aan ...  Read More
7 Mei 2024
May 7th, 2024
Lukas 1:1-25Gabriël ontmoet vir Sagaria in die Tempel!Sagaria die Godvresende priester was besig met die wierook altaar toe die engel aan hom meëdeel dat sy vrou Elisabet gaan swanger raak.Omdat hulle...  Read More
6 Mei 2024
May 6th, 2024
Rigters 6Gideon slaan koring uit, nie op die dorsvloer (op ñ bult met ñ wind) nie, maar in ñ parskuip waar druiwe gepars word.Hy doen dit so omdat Israel bang was vir die Midianiete wat hulle toe al v...  Read More
5 Mei 2024
May 4th, 2024
2 Samuel 11Dawid was veronderstel om te gaan veg, maar op sy dak kyk hy na ñ vrou wat was.Hy onthaal toe vir Batseba en slaap by haar.Sy raak swanger en Dawid laat haar man Urija van die gevegslinies ...  Read More
4 Mei 2024
May 4th, 2024
Klaagliedere 5Jeremia beskryf die laagtepunt van Israel as volk se bestaan.Hulle is bannelinge en vlugtelinge wat so verag word deur die volke om hulle, dat hulle die slawe se slawe word.Hulle is hong...  Read More
3 Mei 2024
May 2nd, 2024
Rigters 5Debora en Barak sing ñ oorwinningslied na hulle stryd met Jael en Sisera.Hulle loof die stamme wat kom veg het, en bestraf die Israeliete wat nie gekom het van hulle huise nie.Hulle loof ook ...  Read More
2 Mei 2024
May 2nd, 2024
2 Samuel 10Die Ammoniete beledig koning Dawid se afgevaardiges deur helfte van hulle baarde te skeer en hulle klere halfpad af te sny en hulle so terug te stuur Israel toe.Dit ontlok toe die woede van...  Read More
   NewerOlder