9 Februarie 2025
February 8th, 2025
Genesis 9:18-29Sem, Gam en Jafet was Noag se 3 seuns en dus die stamvaders van alle mense.Gam het Noag ontbloot toe sy pa dronk was en kaal in sy tent gelê het.Sem en Jafet het egter nie die spot gedr... Read More
8 Februarie 2025
February 7th, 2025
Psalm 119:161-168Daar is groot vrede vir die wat die Here se Woord getrou gehoorsaam!Al ly jy onder mense met gesag moet jy hulle nie vrees nie maar ontsag hê vir die Here se Woord wat jou op jou lewe... Read More
7 Februarie 2025
February 7th, 2025
1 Korintiërs 6:1-11Gelowiges behoort mekaar nie in 'n regsgeding aan te vat nie.Paulus verduidelik aan die Korintiërs dat hulle nie hulle regsake deur wêreldse regters kan laat beslis nie, nee die out... Read More
6 Februarie 2025
February 6th, 2025
Genesis 9:1-17Die Here sluit 'n verbond met Noag en gee die reënboog as teken dat Hy nie weer die aarde sal verdelg met 'n vloed nie.Hy verander ook die dieet van mense en laat hulle toe om nou vleis ... Read More
5 Februarie 2025
February 4th, 2025
Psalm 119:153-160Die volgende perikoop in die psalm oor die Here se Woord gaan oor SIEN.In Hebreeus begin die woord vir sien met 'n r רSo die Psalmdigter pleit by die Here om te SIEN dat ons Sy Woord ... Read More
4 Februarie 2025
February 3rd, 2025
1 Korintiërs 5:1-13Paulus maak 'n onderskeid tussen sondaars wat nog nie tot bekering gekom het nie en mense in die kerk wat hardkoppig aanhou sonde doen en ander met hulle sonde beïnvloed en benadeel... Read More
3 Februarie 2025
February 2nd, 2025
Genesis 8:1-22Noag begin die proses na 'n 150 dae se reën, om die ark oop te maak en te kyk of dit veilig en droog is.Dit vat hom 'n geruime tyd om seker te wees dat daar droë grond is en dan bevry hy... Read More
2 Februarie 2025
February 1st, 2025
Psalm 119:145-152Roep die Here aan!Roep Hom aan om Sy woord te verstaan en te ondersoek!As Hom daagliks aanroep sal ons elke dag leiding kry uit Sy Woord.“Maar U, Here, is naby, en al u gebooie is bet... Read More
1 Februarie 2025
February 1st, 2025
1 Korintiërs 4:1-21Paulus adresseer die minag waarmee party van die Korinte gemeente hom mee bejeën.Hy probeer nie sy saak van prestasies en aansien verdedig nie, inteendeel erken hy dat hy swak, sond... Read More
31 Januarie 2025
February 1st, 2025
Genesis 7:1-24Die Here berei Noag en sy gesin voor vir die vloed.Die Ark vat diere en 8 mense wat oorbly op aarde: GenadeDie Here self sluit die ark se deur en dit begin vir die 1ste keer in die geski... Read More
30 Januarie 2025
January 29th, 2025
Psalm 119 :137-144Tsidkenu- regverdig of om reg met die Here te wees, is 'n belangrike konsep vir ons!Dit is die toestand waarin Adam was voor die sondeval!Dit is waarvoor ons gemaak is en eintlik sma... Read More
29 Januarie 2025
January 28th, 2025
1 Korintiërs 3:10-23As iemand van Jesus praat en ander leer, bou hy aan die "kerk" (die persoon) se lewe op die fondament wat Christus is.Daar is verskillende kwaliteit toevoegings tot mense se insig ... Read More
28 Januarie 2025
January 27th, 2025
Genesis 6:1-22Noag is 'n tipe van Christus!Noag (sy naam beteken rus, onthou Jesus is ons Rus: Heb. 4) maak 'n ARK.Die ark is 'n versoenings meganisme om redding te bewerkstellig en mense by God uit ... Read More
27 Januarie 2025
January 27th, 2025
Psalm 119 : 129-136Heiligmaking gebeur as gevolg van Sy Woord.Hy sorteer die duistere goed in jou lewe uit deur die Woord wat dit verlig.“As u woorde oopgaan, gee dit lig; dit gee insig aan onkundiges... Read More
26 Januarie 2025
January 25th, 2025
1 Korintiërs 3:1-9“Ons is medewerkers van God; julle is God se saailand, God se bouwerk.”1 Korinthiërs 3:9 AFR20Ons het die voorreg om te kan bou en saai, nat lei en versorg aan die Here se ... Read More
25 Januarie 2025
January 24th, 2025
Genesis 5:1-32Die afstammelinge van Adam tot by Noag word hier weer gegee.Hulle het almal om en by 900 jaar oud geword voor die vloed.Dalk omdat dit nog nie gereën het op aarde nie (eers met die vloed... Read More
24 Januarie 2025
January 23rd, 2025
Psalm 119 :121-128Ons optrede word bepaal volgens wat die skrif sê.Die Bybel leer ons hoe om te leef.As ons dit volg en so waardevols soos goud ag, sal ons die beloftes van die Here ervaar!Here dankie... Read More
23 Januarie 2025
January 22nd, 2025
Genesis 4:1-26Soos met Adam en Eva het hulle kinders Kain en Abel 'n gemaklike gesels verhouding met die Here gehad.Abel offer van sy eersgebore vee en die Here aanvaar dit tevrede, maar die offer van... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
