27 Februarie 2025
February 27th, 2025
Genesis 13:1-18Abram trek uit Egipte na die Suidland. Lot het saam met hom en sy vrou getrek.Abram het by Bet-El vantevore 'n altaar gebou, hy trek toe weer soontoe en roep weer die Naam van die Here... Read More
26 Februarie 2025
February 26th, 2025
Psalm 124Israel besing gereeld saam hoe die Here hulle as volk gered het en soos 'n voël 'n vangstrik ontsnap so kom hulle telkemale los van mense wat die Here se mense wil oorweldig!Die beeld van Isr... Read More
25 Februarie 2025
February 25th, 2025
1 Korintiërs 9:1-27Paulus redeneer met die gemeente van Korinte dat hy hulle geestelik versorg het en aan hulle die evangelie verkondig het en daarom ook deur hulle, soos ander geestelike werkers, fin... Read More
24 Februarie 2025
February 25th, 2025
Genesis 11:10-32Die geslagte van Sem die Seun van Noag tot by Abram die Seun van Tera word weergegee.Hierdie is die lyn waaruit Jesus gebore sou word en daarom is dit vir ons belangrik.Tera, Abram en ... Read More
23 Februarie 2025
February 25th, 2025
Psalm 123Ons afhanklikheid van die Here en Sy beskerming van ons is soos slawe wat na hulle meester kyk en om hulp en voorsiening vra.Die Psalmdigter skryf in die Pelgrimslied oor genade want spot en ... Read More
22 Februarie 2025
February 22nd, 2025
1 Korintiërs 8:1-13Vleis geoffer vir 'n afgod behoort nie 'n probleem vir gelowiges te wees nie want daar is geen god behalwe die Here nie!Maar as iemand dit nie verstaan nie en struikeling oor jou vl... Read More
21 Februarie 2025
February 20th, 2025
Genesis 12:1-6“ Ek sal jou 'n groot nasie maak; Ek sal jou seën en jou naam groot maak, sodat jy 'n seën sal wees. Ek sal hulle seën wat jou seën, maar wie jou verwens, sal Ek vervloek. En deur jou sa... Read More
20 Februarie 2025
February 20th, 2025
Psalm 122Die Tempel het in Jerusalem gestaan en daarom was daar onder die hele Israel 'n besonderse liefde vir die stad!Dit bly 'n stad deur die Here uitgesonder!Ten spyte van die Tempel was Jesus ook... Read More
19 Februarie 2025
February 20th, 2025
1 Korintiërs 7:25-40Paulus wat ongetroud was, moedig mense aan om ongetroud te bly en so toegewyd aan God te leef. Hy bely ook egter dat dit nie sonde is om te trou nie en moedig die wat wil trou om ... Read More
18 Februarie 2025
February 17th, 2025
Genesis 11:10-32Die geslagte van Sem die Seun van Noag tot by Abram die Seun van Tera word weergegee.Hierdie is die lyn waaruit Jesus gebore sou word en daarom is dit vir ons belangrik.Tera, Abram en ... Read More
17 Februarie 2025
February 17th, 2025
Psalm 121Hierdie Pelgrims lied het die Israeliete gesing as hulle 3 keer 'n jaar opgetrek het na Jerusalem om die feeste te onderhou.Met paas, pinkster en loof huttefees moes alle mans na die Tempel k... Read More
16 Februarie 2025
February 15th, 2025
1 Korintiërs 7:10-24Gelowiges is nie veronderstel om te skei nie!Paulus moedig Christene aan om nie te skei nie al is jy met 'n ongelowige getroud.Die Here "roep" ons immers tot intimiteit en 'n voorb... Read More
15 Februarie 2025
February 14th, 2025
Genesis 11:1-9Die Toring van Babel was 'n plek waar die mense na die vloed met nuwe tegnologie (gebakte stene) in eenheid saam gewerk het met die verkeerde doel.Hulle wou hulself belangriker as God se... Read More
14 Februarie 2025
February 14th, 2025
Psalm 120Die Psalmdigter besef dat leuenaars nie tevrede is met wat hulle het nie en dus altyd jaloers is en twis veroorsaak met hulle afguns.As jy in die Waarheid wandel begeer jy vrede maar die wat ... Read More
13 Februarie 2025
February 14th, 2025
1 Korintiërs 7:1-9Die huwelik is die enigste spasie vir die intimiteit van die seksuele!Een man met een vrou wat se liggame dan aan mekaar behoort is die Vader se plan om vir ons te wys hoe kosbaar Sy... Read More
12 Februarie 2025
February 11th, 2025
Genesis 10:1-32Die nageslag van Noag word opgeteken en so het die hele wêreld se nasies se begin deur Sem, Gam en Jafet.Ons sien hoe hulle nageslag oor die aarde versprei en die hele wêreld bewoon.Uit... Read More
11 Februarie 2025
February 11th, 2025
Psalm 119 :169-176As ons voor die Here pleit en Hom aanroep en vra, hou ons Sy beloftes uit Sy Woord in gedagte sodat ons skriftuurlik vra en nie uit lyn uit bid met Sy wil nie.Dan moet ons steeds bid... Read More
10 Februarie 2025
February 10th, 2025
1 Korintiërs 6:12-20As jy honger is en 'n behoefte aan kos het, is dit 'n gewone menslike drang, maar die seksuele drang is anders. Dit is nie net bloot fisies nie maar eintlik het die seksuele 'n ge... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
