21 Aug 2026
August 20th, 2026
Numeri 5:1-31Mense wat onrein was in die tyd van Moses moes buite die kamp gebly het.Dit is simbolies van iemand wat in die Nuwe Testament aanhou met moedswillige sonde sonder berou.So n persoon hoort... Read More
20 Aug 2026
August 20th, 2026
Jakobus 1:19-27Sit jou geloof in aksie en leef jou liefde vir die Here prakties uit!Die eerste ding wat jy moet doen is om in sagmoedigheid na die Here te luister en nie met woede, onvergifnis en hoog... Read More
19 Aug 2026
August 19th, 2026
Esegiël 48:1-35Vir die jong priester in ballingskap in Babilonië wys die Here die herstel van Jerusalem en die herbewoon van Israel.Soos in die boeke van Moses en Joshua word die land weer opgedeel so... Read More
18 Aug 2026
August 18th, 2026
Numeri 4:1-49Moses tel die 3 groepe Leviete wat vir Aaron en sy seuns moes help met die dra van die Tabernakel as die Israeliete moes kamp opslaan en skuif.Die Kehat, Gerson en Merari groepe moes elke... Read More
17 Aug 2026
August 18th, 2026
Jakobus 1:12-18Staan teen versoekinge!Die Here beloon die wat moreel die regte keuses maak in die lewe en kies om nie te val as versoekinge kom nie maar eerder goed te doen.Ons kan nie versoekinge op ... Read More
16 Aug 2026
August 16th, 2026
Esegiël 47:1-23Alhoewel ons baie keer hierdie visioen as geestelik interpreteer en verwys na die diepte van die Gees wat ons ervaar, is die profetiese prentjie iets wat wel in die toekoms gaan gebeur.... Read More
15 Aug 2026
August 14th, 2026
Numeri 3:1-51Daar is altyd n gedeelte van alles wat ons sn is wat 1ste na die Here toe gaan.Eerste vrug tel vir inkomste, oes, grond en in hierdie geval ook die oudste kind.Die 22 000 oudste seuns wat... Read More
14 Aug 2026
August 14th, 2026
Jakobus 1:1-11Die broer van Jesus, Jakobus, was ook die 1ste pastoor van die Jerusalem gemeente!Hier skryf hy nie net vir die Jode in Israel nie maar vir al sy volksgenote regoor die wêreld.En wat ons... Read More
13 Aug 2026
August 13th, 2026
Esegiël 46:1-24Genade op genade!Esegiël “sien” soveel detail van die Tempel.Onthou die Tempel is op die stadium totaal en al vernietig, maar die Here wys Esegiël die toekoms!Hy wys die jong profeet h... Read More
12 Aug 2026
August 13th, 2026
Numeri 2:1-34Die 603 550 mans met hulle vroue en kinders het rondom die Leviete in die middel gekamp wat nie getel is nie.Aan die oostekant 3 stamme, dan 3 suid, 3 Noord, en 2 wes.As jy na die getalle... Read More
11 Aug 2026
August 11th, 2026
Romeine 16:1-27Paulus het “Friends” gehad want hy begin met Febe sy vriendin.?Dis so lekker om sy mooi verhoudings te sien.Mense vir wie hy lief was en saam met wie hy gewerk het.Hy noem 36 spesifieke... Read More
10 Aug 2026
August 10th, 2026
Esegiël 45:1-25Vir Israel in ballingskap sonder n leier, n Tempel of feeste, profeteer Esegiël dat daar weer plek in Jerusalem eenkant gesit sal word vir hulle leier.Daar sal weer priesters wees wat i... Read More
9 Aug 2026
August 8th, 2026
Numerie 1:1-54Twee jaar nadat Moses die volk uit Egipte gelei het laat die Here vir Moses die volk tel.Net die mans wat kan oorlog maak, 20 jaar en ouer, is getel.603 550 mans is getel. Jy kan gemakli... Read More
8 Aug 2026
August 8th, 2026
Romeine 15:7-33“Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het. So sal julle God verheerlik.”ROMEINE 15:7 NLVPaulus moedig die Jode en veral die Joodse gelowiges aan om die heidene ... Read More
7 Aug 2026
August 8th, 2026
Esegiël 44:1-31Esegiël sien die Tempel en die Tempel berg van die toekoms.Hy sien n toegeboude Oospoort: dit is hoe die Tempel berg tans lyk, maar daar is nog nie n tempel op nie.Die tempel wat hy sie... Read More
6 Aug 2026
August 5th, 2026
2 Konings 25:1-30Na alles wat Nebukadnesar toegelaat het in Jerusalem en Sedekia gelos het as koning, rebelleer die Judeers weer teen die Babiloniërs.In Daniël se boek gebeur hierdie min of meer in d... Read More
5 Aug 2026
August 5th, 2026
Romeine 15:1-6Om die Here te dien gaan nie 1ste oor jou eie gemak of wat vir jou belangrik is nie. Paulus sê ons moet ander om ons in gedagte hou.Ons moet hulle swakhede konsidireer, ons moet hulle b... Read More
4 Aug 2026
August 4th, 2026
Esegiël 43:1-27Esegiël sien die herstel van die Tempel wat baie jare na hom sou gebeur.Die Jode vandag wil in ooreenstemming met hierdie geskrifte ook vandag nog die Tempel herbou.Hulle het n Tempel i... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
