3 Aug 2026
August 3rd, 2026
2 Konings 24:1-20Jojakim het 3 jaar lank vir Juda aan Nebukadnesar onderwerp en toe rebelleer hy teen Babilonië.Hy sterf egter in oorlog teen sy omliggende bure en sy seun Jojagin word koning.Na 8 jaa... Read More
2 Aug 2026
August 1st, 2026
Romeine 14:13-23Ons lewe vry in Christus!Vry van die wet.Maar ons kan nie in ons vryheid ander laat struikel nie en ook nie ander veroordeel nie.Elke persoon se wandel met die Here bring hom by die ge... Read More
1 Aug 2026
August 1st, 2026
Esegiël 42:1-20Vir Esegiël n priester wat in ballingskap in Babilonië bly en weet die Tempel waar hy as hoogtepunt as priester kon diens doen is vernietig, vir hom en die res van Israel moes dit so be... Read More
31 Julie 2026
July 31st, 2026
2 Konings 23:28-37Josia sterf in n oorlog teen Farao op sy strydwa en sy seun Jehoagas word koning maar 3 maande na hy begin regeer het vang Farao hom en hou hom in Egipte.Farao stel sy broer Eljakim ... Read More
30 Julie 2026
July 29th, 2026
Romeine 14:1-12Mense het geloofs-oortuigings oor verskillende goed.Hulle voel dis reg om so of so te doen, maar hulle kan nie vir almal om hulle kwaad wees as ander dit nie soos hulle doen nie: dit is... Read More
29 Julie 2026
July 29th, 2026
Esegiël 41:1-26Esegiël sien verder n visioen van die toekomstige Tempel wat nog gebou gaan word.Die afmetings van die Allerheiligste moes vir elkeen hoop bring dat die volmaakte kubus weer in Israel s... Read More
28 Julie 2026
July 28th, 2026
2 Konings 23:1-27Koning Josia het nadat hy weer die wet in die Tempel ontdek het, begin om Jerusalem en die hele Israel skoon te maak van afgode, bygelowe, beelde en selfs die priesters van al die ve... Read More
27 Julie 2026
July 27th, 2026
Romeine 13:8-14Paulus gaan verder met die tema van liefde en respek waarmee hy besig is en sê: daar moet by ons n dringendheid wees om reg te leef en goed te doen.Ons kan nie meer op n slegte manier l... Read More
26 Julie 2026
July 26th, 2026
Esegiël 40:1-4914 jaar nadat die Tempel totaal en al vernietig was deur Nebukadnesar wys die Here vir Esegiël wat n priester was in n visioen weer die Tempel.Die detail waarmee die Engel die oos, noor... Read More
25 Julie 2025
July 25th, 2026
2 Konings 22:1-20n Jong seun oorleef n familie sluipmoord en word toe koning op 8jarige ouderdom.Maar hy was een van die min goeie konings van Juda.Op 26 jarige ouderdom begin Josia n herstel projek v... Read More
24 Julie 2026
July 23rd, 2026
Romeine 13:1-7Ons as gelowiges het n verantwoordelikheid voor die Here om in n goeie verhouding, met die regering wat die Here oor ons aangestel het, te leef.Vir die gemeente in Rome gee Paulus n moe... Read More
23 Julie 2026
July 23rd, 2026
Esegiël 39:1-29Hierdie profesie is meestal nog nie vervul nie.Die gedeelte van Israel wat terugkom na hulle land is vervul, maar die ooerlog van die nasies uit die noorde wat Israel gaan aanval met wa... Read More
22 Julie 2026
July 21st, 2026
2 Konings 21:1-26Hiskia se seun Manasse was n besonderse bose koning wat oor Juda regeer het.Hy het al die afgode wat sy pa afgebreek en verban het weer terug gebring na Jerusalem en die aanbidding he... Read More
21 Julie 2026
July 21st, 2026
Romeine 12:9-21Paulus beskryf hier hoe ek en jy prakties moet lewe: hoe liefde lyk wat ons vir ander mense gee!Die hoofstuk is een van daardie belangrike gedeeltes wat n mens amper elke dag kan lees!D... Read More
20 Julie 2026
July 19th, 2026
Esegiël 38:1-23Hierdie is n profesie oor die eind tye en stem ooreen met Daniël, Openbaring en n paar ander eskatologiese profesië.Dit praat van Israel wat sal terugkeer na hulle land. (Dit het in 194... Read More
19 Julie 2026
July 19th, 2026
2 Konings 12-21Hiskia wys na sy noue ontkoming teen Assirië vir die Babiloniërs alles wat in Jerusalem is.Hy spog by hulle.Jesaja kom egter na die koning en profeteer dat die Babiloniërs eendag, na n... Read More
18 Julie 2026
July 18th, 2026
Romeine 12:1-8Jy is n lewendige en heilige offer, wat nuut moet dink volgens die Woord!Dan sal jy kan agterkom wat jy reg doen en wat is verkeerd.Hierdie hoofstuk bly een van die mooistes in die Bybel... Read More
17 Julie 2026
July 16th, 2026
Esegiël 37:15-28Na die ballingskap was daar nie weer n Noordelike Israel en n suidelike Juda nie.Met die terugkeer van Esra en Nehemia se tyd was dit meestal mense van Juda wat na Jerusalem terug geko... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
