8 Sep 2026
September 7th, 2026
Numeri 10:1-36Die Here het n effektiewe kommunikasie stelsel in werking gestel deur die 2 silwer trompette.Die kodes wat een of albei moes uit basuin het verskillende boodskappe aan die volk oorgedra.... Read More
7 Sep 2026
September 7th, 2026
Jakobus 4:11-17Moenie lelike goed van mekaar sê en mekaar kritiseer nie, praat eerder opbouend van ander en seën hulle.Verder moet ons nie more en die volgende dae beplan asof ons in beheer is nie.Deu... Read More
6 Sep 2026
September 6th, 2026
Hosea 6:1-11Die Here bied aan Israel en aan ons n kans vir berou.Berou vir sonde van die verlede.Sodat ons Vryspraak en guns kan geniet!Hy het immers op die derde dag opgestaan vir ons en die dood oor... Read More
5 Sep 2026
September 6th, 2026
Numeri 9:1-23Die Here stel die Pasga in die lente in en beveel die volk om dit te hou.Die lam wat hulle moes slag en eet het hulle herrinder aan die aand voordat hulle Egipte verlaat het, maar dit het... Read More
4 Sep 2026
September 3rd, 2026
Jakobus 4:1-10As ons in aanbidding voor die Here kom moet dit in nederige gebrokenheid wees en nie in n arrogante selfvoldaanheid nie.As ons Hom in gebed iets vra moet ons motiewe van ons harte suiwer... Read More
3 Sep 2026
September 3rd, 2026
Hosea 5:1-15Israel en Juda was by hulle afgodery en onreg ook nog hoogmoedig en wou nie terugkeer na die Here nie.Die Here beskryf Homself as n Leeu wat hulle gaan verslind en juis waar Israel hulp ge... Read More
2 Sep 2026
September 2nd, 2026
Numeri 8:1-26Die Leviete word aan die Here toegewy namens al die oudste kinders.Hulle taak was om van 25 tot 50 in die Tabernakel diens te doen.Aaron en Moses het toe die Leviete geheilig en skoon laa... Read More
1 Sep 2026
September 1st, 2026
Jakobus 3:13-18In die lig daarvan dat ons ons tonge moet beheer, moet ons ook in sagmoedige wysheid teenoor ander goed doen.So wysheid van die Here baklei en stry nie heeltyd oor wat reg is of is jalo... Read More
31 Aug 2026
August 30th, 2026
Hosea 4:1-19Hosea prifeteer teen Israel en Juda omdat hulle met afgodery besig is instede daarvan om die Here aleen te dien.Hy noem dit geestelike egbreuk.Maar ten spyte van die volk se gesamentlike o... Read More
30 Aug 2026
August 29th, 2026
Numeri 7:1-89Die 12 leiers van die stamme van Israel het elkeen kosbare bakke en toebehore sowel as offerdiere gebring vir die toewyding van die Tabernakel.Die priesters moes dit neem en gebruik namen... Read More
29 Aug 2026
August 29th, 2026
Jakobus 3:1-12Die tong!Beheer hom sê Jakobus want almal om jou kan die vrug van jou tong sien.Dit help nie jy sê jy is n vyeboom maar jou woorde lyk soos “olywe”(anders as wat jy voorgee) nie!Ons moet... Read More
28 Aug 2026
August 28th, 2026
Hosea 3:1-5Hosea moes sy vrou weer terug koop nadat sy ontrou was en weer haarself as prostituut uit gehuur het.Die Here sê vir Hosea om haar n groot prys te betaal, Hy die Here het vir ons as ontroue... Read More
27 Aug 2026
August 26th, 2026
Numeri 6:22-27Aaron en sy seuns moes met uitgestrekte hande die Israeliete seën met die gebed:““ ‘ Mag die Here jou seën en jou beskerm. Mag die Here sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees.... Read More
26 Aug 2026
August 26th, 2026
Jakobus 2:14-26Ware geloof is n verhouding met die Here waar die persoon prakties sy geloofslewe uitleef in gehoorsaamheid aan die Here!Anders gesê:Geloof is doen!Uit jou geloof gee jy om en help mens... Read More
25 Aug 2026
August 25th, 2026
Hosea 2:1-22Soos wat Hosea vir Gomer as bruid geneem het uit haar prostitusie uit en n ma van kinders geword het, so het die Here Israel uit afgodery en geestelike prostitusie gered en haar Sy volk ge... Read More
24 Aug 2026
August 24th, 2026
Numeri 6:1-21Jy is toegewy aan die Here!Die Bloed van die Lam is in die Nuwe Testament tyd, nou, genoeg om die Heilige Gees in jou te laat woon en jou eenkant te sit vir die Here se gebruik, om Hom te... Read More
23 Aug 2026
August 22nd, 2026
Jakobus 2:1-13Ontferming triomfeer oor oordeel!Jakobus sê dat ons nie kan beoordeel dat iemand beter as iemand anders is omdat hy ryker is of meer indrukwekkend lyk as die ander ou nie.In die kerk as ... Read More
22 Aug 2026
August 21st, 2026
Hosea 1:1-12Hosea leef ten tyde van 4 konings in Juda en n baie bose Jerobeam wat regeer in Israel.Dus profeteer en leef hy in dieselfde tyd as Jesaja, n hele ruk voor die ballingskap.Hy kry die vreem... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
