26 Sep 2026
September 25th, 2026
Numeri 15:22-41Onopsetlike sonde word deur die Here se genade vergewe met offers daarvoor uitgewys.Doelbewuste en moedswillige sonde moes egter swaar gestraf word.Sonde is sonde, maar die Here soek by... Read More
25 Sep 2026
September 24th, 2026
Matteus 2:13-23Josef, met sy vrou en Baba Jesus, vlug na Egipte nadat die Here n 2de keer met Josef in n droom gepraat het en hom gewaarsku het oor koning Herodus.Herodus het agter gekom dat die wyse ... Read More
24 Sep 2026
September 24th, 2026
Hosea 12:1-15Die Here maak n regsaak teen Juda en Efraim omdat hulle agter nuttelose afgode aan hardloop.Hy herrinder Israel dat Jakob ook eens n bedriëer was maar toe die Here begin dien het.Hy het m... Read More
23 Sep 2026
September 22nd, 2026
Numeri 15:1-21Die Here gee vir die Israeliete voorskrifte van offergawes.Die vreemdelinge mag ook ge-offer het en was ook welkom in die Here se Teenwoordigheid!Die Here het nog altyd n plan vir al die... Read More
22 Sep 2026
September 22nd, 2026
Matteus 2:1-12Daar was wyse manne, ons weet nie hoeveel nie, uit die ooste, moontlik Persië.Hulle was moontlik van die diaspora (die Jode wat nog agter gebly het in Babilonië).Hulle was sterrekenners ... Read More
21 Sep 2026
September 22nd, 2026
Hosea 11:1-11Die Here gebruik die beeldspraak van n kind: Efraim (Israel) was vir die Here soos n baba wat Hy self leer loop het en versorg het.Nou het die kind egter haar rug gedraai op die Here.Met ... Read More
20 Sep 2026
September 19th, 2026
Numeri 14:1-45Israel glo die 10 verspieders se slegte nuus instede van Kaleb en Joshua wat sê dis n land van melk en heuning wat die Here ons mee gaan help om te oorwin.Die Israeliete was egter bang e... Read More
19 Sep 2026
September 19th, 2026
Matteus 1:18-25Maria het swanger geword as n maagd deur die wonderwerk wat die Heilige Gees gedoen het.Josef haar Godvresende verloofde het met haar swangerskap, teleurgesteld, besluit om haar nie te ... Read More
18 Sep 2026
September 19th, 2026
Numeri 13:1-33Moses verander Hosea (redder) se naam na Joshua (die Here red) en stuur hom, Kaleb uit Juda en nog 10 ander, een van elke stam, om die land Kanaan te gaan verken.Uit Eskol in die omgewin... Read More
17 Sep 2026
September 16th, 2026
Numeri 13:1-33Moses verander Hosea (redder) se naam na Joshua (die Here red) en stuur hom, Kaleb uit Juda en nog 10 ander, een van elke stam, om die land Kanaan te gaan verken.Uit Eskol in die omgewin... Read More
16 Sep 2026
September 16th, 2026
Matteus 1:1-17Die familieregister van Jesus wys sulke mooi dinge:Hy was die Seun van Dawid, uit die geslag van Abraham.Of anders gesê: Hy is die Leeu en die LamVanuit Dawid die Koning maar vanuit Abra... Read More
15 Sep 2026
September 14th, 2026
Hosea 9:1-17“Alles het begin by Gilgal…” verwys na Jerobeam se goue kalf aanbidding, want in Gilgal en in Betel het hy goue kalwe gebou en gesê dit is God.Daarom profeteer Hosea teen Israel se konstan... Read More
14 Sep 2026
September 14th, 2026
Numeri 12:1-16Moses trou met n swart Kussietiese (Afrika) vrou en sy familie is dadelik kwaad vir hom.Hulle betwyfel ook sy leierskap en die feit dat die Here net met hom praat.Die Here sê egter dat H... Read More
13 Sep 2026
September 12th, 2026
Jakobus 5:12-20Wees n mens van jou woord.Moenie lieg nie en eer wat jy jouself voor verbind.Bid vir mekaar!Bid vir siekes!Bid in nederigheid!Bid in geloof!Bid vir ongereddes.Here help ons in nederighe... Read More
12 Sep 2026
September 11th, 2026
Hosea 8:1-14Israel het onder Jerobeam 2 goue kalwe gemaak dit in 2 verskillende stede opgesit en gesê dit is die Here, die Israeliete moet dit aanbid.Vir honderde jare was dit die amptelike manier van... Read More
11 Sep 2026
September 10th, 2026
Numeri 11:1-35Die Israeliete kla!Hulle kerm oor kos: in Egipte het hulle vis, komkommer, uie en knoffel geeet en nou net manna.Hulle was lus vir vleis.Die Here belowe hulle toe vleis, maar Moses dink ... Read More
10 Sep 2026
September 9th, 2026
Jakobus 5:1-11Jakobus waarsku ryk mense om nie armes uit te buit nie. Oor en oor in sy boek waarsku hy teen die hoogmoed van klas en ras verskille wat mense op ander laat neerkyk.Verder bemoedig hy ... Read More
9 Sep 2026
September 9th, 2026
Hosea 7:1-16Israel se boosheid word beskryf as n smeulende oond wat se kole elke nou en dan weer opvlam in boosheid en sonde.Verder word Efraim soos n roosterkoek half-gaar en gereed vir oordeel, want... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
