30 Aug 2026
August 29th, 2026
Numeri 7:1-89Die 12 leiers van die stamme van Israel het elkeen kosbare bakke en toebehore sowel as offerdiere gebring vir die toewyding van die Tabernakel.Die priesters moes dit neem en gebruik namen...  Read More
29 Aug 2026
August 29th, 2026
Jakobus 3:1-12Die tong!Beheer hom sê Jakobus want almal om jou kan die vrug van jou tong sien.Dit help nie jy sê jy is n vyeboom maar jou woorde lyk soos “olywe”(anders as wat jy voorgee) nie!Ons moet...  Read More
28 Aug 2026
August 28th, 2026
Hosea 3:1-5Hosea moes sy vrou weer terug koop nadat sy ontrou was en weer haarself as prostituut uit gehuur het.Die Here sê vir Hosea om haar n groot prys te betaal, Hy die Here het vir ons as ontroue...  Read More
27 Aug 2026
August 26th, 2026
Numeri 6:22-27Aaron en sy seuns moes met uitgestrekte hande die Israeliete seën met die gebed:““ ‘ Mag die Here jou seën en jou beskerm. Mag die Here sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees....  Read More
26 Aug 2026
August 26th, 2026
Jakobus 2:14-26Ware geloof is n verhouding met die Here waar die persoon prakties sy geloofslewe uitleef in gehoorsaamheid aan die Here!Anders gesê:Geloof is doen!Uit jou geloof gee jy om en help mens...  Read More
25 Aug 2026
August 25th, 2026
Hosea 2:1-22Soos wat Hosea vir Gomer as bruid geneem het uit haar prostitusie uit en n ma van kinders geword het, so het die Here Israel uit afgodery en geestelike prostitusie gered en haar Sy volk ge...  Read More
24 Aug 2026
August 24th, 2026
Numeri 6:1-21Jy is toegewy aan die Here!Die Bloed van die Lam is in die Nuwe Testament tyd, nou, genoeg om die Heilige Gees in jou te laat woon en jou eenkant te sit vir die Here se gebruik, om Hom te...  Read More
23 Aug 2026
August 22nd, 2026
Jakobus 2:1-13Ontferming triomfeer oor oordeel!Jakobus sê dat ons nie kan beoordeel dat iemand beter as iemand anders is omdat hy ryker is of meer indrukwekkend lyk as die ander ou nie.In die kerk as ...  Read More
22 Aug 2026
August 21st, 2026
Hosea 1:1-12Hosea leef ten tyde van 4 konings in Juda en n baie bose Jerobeam wat regeer in Israel.Dus profeteer en leef hy in dieselfde tyd as Jesaja, n hele ruk voor die ballingskap.Hy kry die vreem...  Read More
21 Aug 2026
August 20th, 2026
Numeri 5:1-31Mense wat onrein was in die tyd van Moses moes buite die kamp gebly het.Dit is simbolies van iemand wat in die Nuwe Testament aanhou met moedswillige sonde sonder berou.So n persoon hoort...  Read More
20 Aug 2026
August 20th, 2026
Jakobus 1:19-27Sit jou geloof in aksie en leef jou liefde vir die Here prakties uit!Die eerste ding wat jy moet doen is om in sagmoedigheid na die Here te luister en nie met woede, onvergifnis en hoog...  Read More
19 Aug 2026
August 19th, 2026
Esegiël 48:1-35Vir die jong priester in ballingskap in Babilonië wys die Here die herstel van Jerusalem en die herbewoon van Israel.Soos in die boeke van Moses en Joshua word die land weer opgedeel so...  Read More
18 Aug 2026
August 18th, 2026
Numeri 4:1-49Moses tel die 3 groepe Leviete wat vir Aaron en sy seuns moes help met die dra van die Tabernakel as die Israeliete moes kamp opslaan en skuif.Die Kehat, Gerson en Merari groepe moes elke...  Read More
17 Aug 2026
August 18th, 2026
Jakobus 1:12-18Staan teen versoekinge!Die Here beloon die wat moreel die regte keuses maak in die lewe en kies om nie te val as versoekinge kom nie maar eerder goed te doen.Ons kan nie versoekinge op ...  Read More
16 Aug 2026
August 16th, 2026
Esegiël 47:1-23Alhoewel ons baie keer hierdie visioen as geestelik interpreteer en verwys na die diepte van die Gees wat ons ervaar, is die profetiese prentjie iets wat wel in die toekoms gaan gebeur....  Read More
15 Aug 2026
August 14th, 2026
Numeri 3:1-51Daar is altyd n gedeelte van alles wat ons sn is wat 1ste na die Here toe gaan.Eerste vrug tel vir inkomste, oes, grond en in hierdie geval ook die oudste kind.Die 22 000 oudste seuns wat...  Read More
14 Aug 2026
August 14th, 2026
Jakobus 1:1-11Die broer van Jesus, Jakobus, was ook die 1ste pastoor van die Jerusalem gemeente!Hier skryf hy nie net vir die Jode in Israel nie maar vir al sy volksgenote regoor die wêreld.En wat ons...  Read More
13 Aug 2026
August 13th, 2026
Esegiël 46:1-24Genade op genade!Esegiël “sien” soveel detail van die Tempel.Onthou die Tempel is op die stadium totaal en al vernietig, maar die Here wys  Esegiël die toekoms!Hy wys die jong profeet h...  Read More
Older