24 Okt 2026

Amos 4:1-13

Die profeet Amos is besig om gereed te maak om Israel se oordeel aan te kondig en vir hulle te sê wat met hulle gaan gebeur. (Hy het so 100 jaar voor Israel se ballingskap geleef)  

In die aanloop daartoe vertel hy Israel dat die rampe en oorloë van die huidige tyd geleenthede was om na die Here te draai en hulle te bekeer van hulle sonde en afgodery.

Here as slegte goed met ons gebeur is dit tyd om na U te hardloop!
U is Goed!