16 April 2026
April 16th, 2026
Markus 12:35-44Jesus verduidelik aan die skare mense in die Tempel terein dat Hy ook die Here is van Sy voorvader Dawid.Verder waarsku Hy die mense in hulle plek van aanbidding teen hulle geestelike l... Read More
15 April 2026
April 15th, 2026
Esegiël 9:1-11Esegiël sien verder in sy visioen in sy huis die skokkende en hartseer openbaring van die Here af.Hy sien 6 mans maar een van hulle is in linne geklee met n skrywer sak.Die Here sê toe v... Read More
14 April 2026
April 13th, 2026
1 Konings 20:1-43Agab veg teen die koning van Aram, Ben-Hadad.Bo alle verwagting wen Israel twee keer, met n baie kleiner weermag teen die sterker Arameers.Dit was met die Here se hulp.Agab laat egter... Read More
13 April 2026
April 13th, 2026
Markus 12:18-34Jesus beantwoord die skrifgeleerdes wat Hom wou uitvang en verkeerd bewys.Die Saduseers wat nie in die opstanding na die dood geglo het nie kom met hulle argument waarmee hulle al menig... Read More
12 April 2026
April 13th, 2026
Esegiël 8:1-18Esegiël was in Babilonië, in sy huis saam met leiers van Israel wat in ballingskap was.Maar die Here voer hom geestelik weg, terug na Jerusalem.Hier wys die Here die jong profeet die afk... Read More
11 April 2026
April 11th, 2026
1 Konings 19:19-21Elia kry vir Elisa in sy werksplek en gooi sy mantel oor hom.Met ander woorde hy stel Elisa aan in sy eie plek en amp as profeet.Elisa slag toe die osse waarmee hy geploeg het en maa... Read More
10 April 2026
April 10th, 2026
Markus 12:1-17Jesus praat op die Tempel terein met die gewone mense maar veral met die Joodse leiers.In Sy vergelyking is dit baie duidelik dat die Jode die landbouers is wat by die Vader “grond huur”... Read More
9 April 2026
April 9th, 2026
Esegiël 7:1-27Esegiël was van die eerste groep wat in Ballingskap weggevoer is Babilonië toe.Hy het geprofeteer vanuit Babelonië vir die wat nie weggevoer is nie en genadiglik in Jerusalem agter gebly... Read More
8 April 2026
April 8th, 2026
1 Konings 19:1-18Na Isebel dreig om Elia dood te maak vlug hy so vêr suid as wat hy kon gaan.In n moeë en depressiewe toestand wens hy, dat hy sterf.Die Here versorg hom egter deur n engel wat vir Hom... Read More
7 April 2026
April 8th, 2026
Markus 11:1-33Die Laaste week voor Jesus se kruisiging begin met die intog in Jerusalem op die donkie vul.Nie op n oorlogsperd nie maar op n donkie om Sy vrede-intensies duidelik uit te spel.Jesus gaa... Read More
6 April 2026
April 5th, 2026
Esegiël 6:1-14Jerusalem in Juda en Israel is alreeds weggevoer in ballingskap as Esegiël weer profeteer dat die wat nog in Juda oorbly ook weer aangeval en weggevoer gaan word, dan waarsku hy hulle oo... Read More
5 April 2026
April 4th, 2026
Hy het Opgestaan!1 Konings 18:1-46Elia reel deur koning Agab om 450 Baal profete en 400 Asjera profete by die berg Karmel te ontmoet.Hy kondig n offer tweestryd aan:Elkeen van hulle, die Baal-priester... Read More
4 April 2026
April 3rd, 2026
Markus 10:35-52Jesus genees blinde Bartimeus. Hy gooi sy bedelaars-kleed af en volg Jesus. Johannes en Jakobus het 'n onderlinge argument oor wie die belangrikste van hulle is.Hulle versoek Jesus om h... Read More
3 April 2026
April 2nd, 2026
Goeie Vrydag!Esegiël 5:1-17Esegiël beeld deur die skeer van sy hare met 'n swaard, die verdrukking wat Jerusalem sal beleef en die bespottig wat die Jode gaan word in die oë van ander nasies, omdat h... Read More
2 April 2026
April 1st, 2026
1 Konings 17:1-24Elia word in hierdie hoofstuk voorberei om teen Agab en die Baalprofete op te tree. 'n Aantal wonderwerke gebeur in hierdie gedeelte om die almag van die Here te wys.Droogte kom oor d... Read More
1 April 2026
April 1st, 2026
Markus 10:17-34Jesus kondig die derde keer Sy kruisdood aan. Terselfdertyd, oppad na Jerusalem vra iemand vir Jesus wat hy moet doen om die ewige lewe te beërwe. Jesus ken ons harte, Hy weet wanneer i... Read More
31 Maart 2026
March 30th, 2026
Esegiël 4:1-17As 'n teken van wat met Jerusalem gaan gebeur speel Esegiël die hele strategiese plan van die Here uit vir die volk as 'n waarskuwing. Vir 390 dae beeld hy die oordeel van die 10 noordel... Read More
30 Maart 2026
March 30th, 2026
1 Konings 16:29-34Koning Agab het nog meer verkeer gedoen in die oë van die Here as enige van sy voorgangers. Hy het voortgegaan met die sonde van Jerobeam. Hy het sover gegaan om Isebel, dogter van E... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
