2 Februarie 2024
February 1st, 2024
Deut. 14Deur die vleis van diere, visse en voëls te onderskei tussen wat rein en onrein is,beskerm die Here hierdie midde-oosterse Israeliete wat in ñ warm streek bly lank voor die tegnologie van verk...  Read More
1 Februarie 2024
January 31st, 2024
Joshua 11Die stede en volke van Kanaän het met verharde harte saam opgetrek teen Joshua en Israel.Maar, dit het Israel se taak makliker genaak want, nou was die vyand se grootste mag saam op een plek,...  Read More
31 Januarie 2024
January 30th, 2024
Jeremia 26Jeremia waarsku Jojakim, die koning en die volk in die tempel van die Here oor die oordeel wat gaan kom oor Jerusalem!Hy boet amper met sy lewe omdat hy in die naam van die Here die waarheid...  Read More
30 Januarie 2024
January 29th, 2024
Deut. 13Die Here sê baie duidelik aan Israel en aan jou en my, om nie toe te gee aan die kultuur om ons, en net soos ander waarmee jy daagliks te doen kry, ander goed bo God te stel nie.Ons moet die H...  Read More
29 Januarie 2024
January 28th, 2024
Joshua 10Die Gibeoniete het op ñ slinkse manier deel van Israel geword en so hulle beskerming geniet.Daarom trek Joshua en sy weermag teen 5 konings op wat Gibeon aanval.Dit was ñ strategie van die He...  Read More
28 Januarie 2024
January 27th, 2024
Jeremia 25Jeremia profeteer in die 1ste regerings jaar van Nebukadnesar.Ek is seker almal het geweet van die jong koning wat in die magtigste nasie van die tyd tot koninskap gekom het, maar niemand he...  Read More
27 Januarie 2024
January 27th, 2024
Deut. 12Die Here wil nie hê ons moet doen wat almal in die kultuur om ons doen nie!Hy moedig die Israeliete aan, om net op die regte plek te offer eerder as om langs elke dorp en op hoogtes naby hulle...  Read More
26 Januarie 2024
January 25th, 2024
Joshua 9Die Gibeoniete het besef dat hulle soos Jerigo, Ai en al die ander volke deur ñ banvloek vernietig sou word deur Joshua en die Israeliete!Daarom beraam hulle ñ slinkse plan, en maak hulle deur...  Read More
25 Januarie 2024
January 24th, 2024
Jeremia 24Die mense wat na die ballingskap in Jerusalem agter gebly kon dalk dink hulle is beter as die wat deur Nebukadnesar weggevoer is maar, Jeremia sien hierdie visioen.Die Here wys die profeet d...  Read More
24 Januarie 2024
January 23rd, 2024
Deut. 11Moses moedig die volk aan om die Here te gehoorsaam as hulle oor die Jordaan trek!Hy stel die goeie dinge wat die Here vir die volk beplan voor as ñ seën!Wat hulle sal kry as hulle Sy wet, Sy ...  Read More
23 Januarie 2024
January 22nd, 2024
Joshua 8Ai, wat ñ vorige keer vir Israel verslaan het, moes nou aangeval word.Daarvoor het die Here vir Joshua oorlogs-strategie gegee en Israel verower die stad en sy 12 000 mense met ñ goeie plan.Da...  Read More
22 Januarie 2024
January 21st, 2024
Jeremia 23Die profesie is vir leiers: geestlike herders, politieke voorlopers, maar ook werkgewers en ouers!Jeremia praat ook met die profete as hy met die herders, die priesters, praat!Hy beklemtoon ...  Read More
21 Januarie 2024
January 20th, 2024
Deut. 10Moses vertel hoe hy vir ñ 2de keer die kliptafels met die wet opgeskryf deur die Here self gaan haal het, en die keer in ñ houtkas in gesit het: hy noem dit ñ ark.(Dit was later met goud besla...  Read More
20 Januarie 2024
January 19th, 2024
Joshua 7Agan se sonde en ongehoorsaamheid kos die Israeliete 36 man en ñ vernederende loesing teen ñ klein dorpie, Ai.Die sielkundige momentum is met die Israeliete na die deurtog droogvoets, deur die...  Read More
19 Januarie 2024
January 18th, 2024
Jeremia 22Jeremia waarsku die koning Jojakim oor sy onreg, hy was die seun van Josia wat ñ herlewing in Juda beleef het!Jeremia profeteer, dat na hom nie meer ñ koning op die troon van Dawid sou sit n...  Read More
18 Januarie 2024
January 17th, 2024
Deut. 9Moses vertel die volk wat op die punt staan om die beloofde land in te trek dat die land hulle s'n is nie, omdat hulle so regverdig is nie, maar eerder omdat Hy finaal die oordeel voltrek wil s...  Read More
17 Januarie 2024
January 16th, 2024
Joshua 6Joshua en die Israeliete neem Jerigo op ñ ongewone manier in.  Vir 6 dae stap hulle 1 keer elke dagom die stad met die ark voor al die soldate van Israel.Dit moes intimederend vir die mense va...  Read More
16 Januarie 2024
January 15th, 2024
Jeremia 21Koning Sedekia van Juda word aangeval deur Nebukadnesar van Babelonië en hy besluit om Pasgur van alle mense na Jeremia te stuur.Pasgur, die priester wat in beheer is van die tempel, het van...  Read More
   NewerOlder