1 Mei 2024
April 30th, 2024
Klaagliedere 4Die beleer van ñ stad is tragies!Jerusalem was al meer as een keer in haar geskiedenis beleer.Die smart wat met die hongersnood en angs gepaard gaan wat ñ stad beleef wat omsingel is met...  Read More
30 April 2024
April 30th, 2024
Rigters 4Debora van Lappidot was die volgende rigter van Israel.Sy was n profetes wat saam met Barak en sy 10 000 man opgetrek het teen Sisera die Kanaaniet wat vir die koning Jabin van Kanaan geveg h...  Read More
29 April 2024
April 29th, 2024
2 Samuel 9Uit eer vir sy goeie vriend Jonatan kry koning Dawid die enigste oorlewende seun van sy afgestorwe vriend en kleinseun van Saul, om hom in ere te herstel.Hy gee aan Mefiboset weer al Saul se...  Read More
28 April 2024
April 27th, 2024
Klaagliedere 3Jeremia was deur die koning op ñ stadium in ñ put gegooi.Hierdie ervaring word ñ profesie waarna hy verwys.Hy beskryf Israel in die ellende van die put, vêr van die Here af met baie hart...  Read More
27 April 2024
April 27th, 2024
Rigters 3As Israel van die Here vervreemd geraak het en afgode aanbid het, het die Here toegelaat dat ñ heidense nasie hulle onderdruk, totdat hulle die Here self vra vir uitkoms dan laat die Here ñ r...  Read More
26 April 2024
April 26th, 2024
2 Samuel 8Dawid was ñ baie goeie gevegs-generaal!Hy het al die omliggende volke verower en so vrede in Israel gebring, maar ook gesorg dat die nasies se belasting Jerusalem verryk.Hy was egter ook ñ g...  Read More
25 April 2024
April 25th, 2024
Klaagliedere 2Die toorn van die Here word teen Israel uit gegiet.Jerusalem val en word geplunder, die land Israel lê in puin!As Jeremia hierdie profesie bring word dit nog in sy leeftyd waar. Dit was ...  Read More
24 April 2024
April 24th, 2024
Rigters 2Die geestlike op en af van Israel word in die hoofstuk mooi beskryf. Dit was in die tyd van die Rigters nog meer so, dat daar goeie geestlike tye was as daar 'n leier oor Israel was en dan so...  Read More
23 April 2024
April 23rd, 2024
2 Samuel 7Dawid maak sy begeerte om vir die Here n “huis” te bou, 'n tempel, bekend aan Natan die profeet.Na 'n aanvanklike positiewe antwoord gaan Natan terug die volgende dag, en sê aan koning Dawid...  Read More
22 April 2024
April 21st, 2024
Klaagliedere 1Jerusalem is aan die woord:Die stad beklaag haar lot, Jerusalem weet vernietiging kom, en dat die stad afgedraai het weg van die Here af en dit is waarom dit oorwin sal word, en die sold...  Read More
21 April 2024
April 20th, 2024
Rigters 1Juda en die ander stamme van Israel het stelselmatig die land Kanaän begin verower.Alhoewel hulle meeste stede ingeneem en oor gevat het, het hulle egter nog Kanaäniete laat oorleef, en vir h...  Read More
20 April 2024
April 20th, 2024
2 Samuel 6Dawid gaan haal die Ark om dit in Jerusalem te gaan sit.Hy vervoer egter die ark verkeerd.Dit was bedoel om op priesters se skouers gedra te word en nie op ñ wa nie.Ussa sterf in die proses,...  Read More
19 April 2024
April 18th, 2024
Nehemia 13Met goeie leierskap en orde kom daar voorsiening van die Here af.Nehemia maak die tempel skoon van een van Jerusalem se ou vyande wat toe deur die priester blyplek gegee is in die tempel.Sod...  Read More
18 April 2024
April 17th, 2024
Jeremia 52Sedekia se rebellie teen Nebukadnesar lei tot die dood van sy seuns en amptenare, en met dit as die laaste ding wat hy kon sien word sy oë uit gesteek en word hy in ballingskap na Babelonië ...  Read More
17 April 2024
April 16th, 2024
2 Samuel 5Dawid word koning oor die hele Israel op die ouderdom van 30.Hy bly koning tot en met 70.33 jaar van sy Koninskap gebeur in Jerusalem!Hy neem dit as sy stad en 3 000 jaar later is dit steeds...  Read More
16 April 2024
April 16th, 2024
Nehemia 12Gestruktueerde roosters van priesters, leviete, poortwagters en veral musikante is deur Nehemia opgestel.Hy doen verslag van al die wat diens gedoen het in die Tempel, na die terugkeer uit b...  Read More
15 April 2024
April 14th, 2024
Jeremia 51Jeremia spreek ñ oordeel oor Babelonië uit.Hierdie stad was so groot toe die Persiërs die stad binneval en oorneem het meeste gewone mense dit nie agrer gekom nie.Omtrent 30km in deursnee, e...  Read More
14 April 2024
April 14th, 2024
2 Samuel 4Is-Boset die seun van Saul wat deur Abner as koning gemaak is oor Israel raak moedelois na Abner se moord.Twee bende leiers vermoor ook toe vir Is-Boset en vat sy kop vir Dawid, (hulle dink ...  Read More
   NewerOlder