26 Maart 2025
March 27th, 2025
Genesis 21:1-21Sarah gee geboorte aan Isak, wat beteken: 'Hy wat lag'. Hy is op die bestemde tyd wat die Here gesê het gebore.As gevolg van jaloesie vra Sarah dat Abraham vir Hagar en Ismael wegjaag.M...  Read More
25 Maart 2025
March 24th, 2025
Psalm 133:1-3Eensgesindheid gaan hand aan hand met die seën van die Here.Daar is seën vanuit geestelike outoriteit (Aaron die hoëpriester) wat 'n effek het op almal daar onder!Hoe goed is dit as broer...  Read More
24 Maart 2025
March 24th, 2025
1 Korintiërs 15:1-11Paulus preek oor Jesus: Gekruisig, begrawe, en bo alles, OPGESTAAN!!Daar was talle ooggetuies wat van Sy opstanding kan getuig : die apostels, Sy broer Jakobus en ook 'n groep van ...  Read More
23 Maart 2025
March 24th, 2025
Genesis 20:1-18Die Here gee uitkoms vir Sara!Omdat Abraham bang was sê hy vir Abimeleg, soos vroeër vir Farao, dat Sara sy suster is.Sy was sy halfsuster, maar ook sy vrou!Soos met Farao wou Abimeleg ...  Read More
22 Maart 2025
March 21st, 2025
Psalm 132As die Israeliete opgetrekte het as pelgrims na Jerusalem dan was hierdie een van die liedere wat hulle gesing het!Hoe die Here in Dawid sê hart 'n begeerte gegee het om vir die Here 'n huis,...  Read More
21 Maart 2025
March 20th, 2025
1 Korintiërs 14:1-40Liefde het orde tot gevolg!Paulus moedig ons aan om die gawes met goeie smaak en in orde aan mekaar te bedien.Tale praat sê hy is vir jou binnekamer ('n gebedstaal).Jou gees bid so...  Read More
20 Maart 2025
March 19th, 2025
Genesis 19:1-38Sodom en Gemorra word vernietig deur die Here, maar die engele gaan eers om Lot en sy gesin te red.Juis dan word die Sodomiete se broosheid duidelik as hulle die engele wil seksuele mis...  Read More
19 Maart 2025
March 19th, 2025
Psalm 131Dawid skryf 'n lied wat pelgrimsgangers oor en oor sing!Die lied gaan oor die nederigheid van 'n kind!As Pelgrims gesing het dat julle nie hoogmoedig en verwaand moet wees nie maar die kalme ...  Read More
18 Maart 2025
March 19th, 2025
1 Korintiërs 13:1-13Liefde!Dit is so deel van wie God is!As ons Hom dien kan ons nie anders as om Sy liefde deur ons te laat vloei nie!Selfs as ons iemand nie ken nie of vir ons vyande moet lief wees,...  Read More
17 Maart 2025
March 17th, 2025
Genesis 18:1-33Die Here kom eet by Abraham!Abraham en Sara sit vir Hom en 2 engele net die beste voor.Die Here ('n voor verskynsel van Jesus) beloof dat Sara 'n kind sal hê in 'n jaar se tyd.Met hul v...  Read More
16 Maart 2025
March 15th, 2025
Psalm 130Gesed!Is die Hebreeuse woord wat hier vertaal word "troue liefde" in v. 7.Dit word BAIE in die Ou Testament gebruik om die Here te beskryf!In hierdie smeekbede bely die volk (en ons) hulle so...  Read More
15 Maart 2025
March 15th, 2025
1 Korintiërs 12:12-31Paulus vergelyk die kerk met 'n liggaam!Soos 'n liggaam verskillende ledemate het so het ons as kerk ook mense, individue, met verskillende funksies.Party is meer sigbaar as ander...  Read More
14 Maart 2025
March 15th, 2025
Genesis 17:1-27Die Here sny 'n verbond met Abraham deur die besnydenis in te stel en so al die geslagte na Abraham deel van die verbond te maak.Met die verbond word Abram nou Abraham!Die Here beloof h...  Read More
13 Maart 2025
March 15th, 2025
Psalm 129Vervolging is deel van die geskiedenis van Israel.In hierdie Pelgrimslied erken hulle swaarkry en aanvalle maar hulle besef dat daar 'n swaar oordeel is op die wat hulle te na kom.Net so is d...  Read More
12 Maart 2025
March 15th, 2025
1 Korintiërs 12:1-11Die Heilige Gees word aan die kerk as 'n geskenk gegee om inwonend in elkeen van ons as gelowiges ons kragtig te kom toerus.Hierdie geskenk, die Heilige Gees, werk verskillend deur...  Read More
11 Maart 2025
March 11th, 2025
Genesis 16:1-15Abram en Sarai maak hulle eie planne om 'n nageslag te kry deur Hagar, die slavin, te gebruik om 'n seun vir Abram te gee.Vandag nog gee die Here vir ons beloftes, maar met verloop van ...  Read More
10 Maart 2025
March 11th, 2025
Psalm 128: 1-6ń Kosbare Pelgrimslied wat die seën van die Here besing wat rus op die gesin en veral die man in die huis wat ontsag vir die Here het en sy gesin lei in gehoorsaamheid teenoor die wil va...  Read More
9 Maart 2025
March 11th, 2025
1 Korintiers 11:17-33Paulus beoordeel en gee riglyne vir die verkeerde gedrag van die gemeente in Korinte wanneer hulle nagmaal gebruik.Ons is in ń tydperk van gereed maak vir Paasfees wanneer ons Jes...  Read More
   NewerOlder