8 Aug 2025

Spreuke 18:1-24

Om lekker en goed saam met ander te leef het jy wysheid nodig!
Let op wat jy sê en hoe jy ander behandel.
Vereer die Here in jou verhoudings!
“Die Naam van die Here is soos ’n veilige fort. Die regverdige gaan skuil daar en word beskerm.”
‭‭SPREUKE‬ ‭18‬:‭10‬ ‭NLV‬‬

Here help ons om ander uit te luister voordat ons praat en hulle dan met respek en nederigheid te hanteer.
U is Liefde!