1 Aug 2025
Efesiërs 4:17-32
Paulus verduidelik dat ons dien van die Here begin om ons verstand te vernuwe.
So as ons anders begin dink en fokus as toe ons nie die Here gedien het nie word ons breine geherprogrameer om die regte goed te sê en dus opbouend te praat Instede van baklei, kla en vloek.
Onthou ons is gemaak vir positiewe inspraak : ons is gemaak om te seën.
As ons goddelik dink en praat gaan ons ook die regte goed begin doen.
Ons sondige leefwyses sal verander in goed doen vir ander en so die Here se plan met ons lewens deurvoer.
Een van die gevolge sal dan wees dat ons in vergifnis leef en met mense versoen!
Here help ons met vrede in ons gedagtes dan ons woorde dan ons lewens en dan ons verhoudings!
U is die Vredevors!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025