30 Julie 2025
Spreuke 15:1-33
Hierdie hoofstuk gaan oor die wysheid om reg te praat en goed te luister.
Salomo stel dit teenoor negatiewe en bose woorde en sê ons moet eerder wyse raad kry, ons moet luister na teregwysing, ons moet opbouend antwoord en selfs terug antwoord met sagte woorde en nie verdere konflik gelaaide taal nie.
“'n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar krenkende woorde laat toorn wakker word.”
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:1 CAB23
Here help ons om op die regte manier te praat, te antwoord en te bemoedig!
Mag ons U vereer met ons woorde en mag ons taal reflekteer dat ons verhouding met U het!
U is die Woord wat Lewe gee!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025