14 Okt 2026
October 14th, 2026
Numeri 21:1-35Nadat die Here vir Moses en die volk oorwinning gegee het oor die eerste van die Kanaanitiese volke het die mense weer gekla!Hulle kla oor die manna en kwartels en noem dit wat die Here ...  Read More
13 Okt 2026
October 14th, 2026
Matteus 5:13-20Ons is sout en lig vir die wêreld wat in donker sit en nodig het om nie aan verotting oorgelaat te word nie maar die evangelie se sout in die samelewing als te laat stabiliseer.Oor 2000...  Read More
12 Okt 2026
October 11th, 2026
Joël 3:1-21Hierdie profesie is vir die toekoms.Wat ins ook weet uit ander gedeeltes van die Skrif beskryf hierdie die einde van die 1000 jaar vrederyk.Jerusalem gaan voor dit weens n aarbewing verande...  Read More
11 Okt 2026
October 11th, 2026
Numeri 20:1-29Na Miriam se dood is die Israeliete weer sonder water in die woestyn.Die vorige keer wat dit gebeur het (Ex. 17) het die Here vir Moses gesê om die Rots te slaan en water het uitgevloei ...  Read More
10 Okt 2026
October 11th, 2026
Jesus preek op die berg daarom noem ons hoofstuk 5-7 die Bergrede of Sy Berg-prediking.Jesus begin met die Salig-sprekinge.Hy noem n paar eienskappe wat in die wêreld se oë nie so belangrik is of enig...  Read More
9 Okt 2026
October 8th, 2026
Joël 2:27-32Hoop vir die toekoms!Die profesie wat vervul word in Handelinge 2 as die Heilige Gees oor n jong kerk uitgegiet word en mense in tale uitbars, word deur Petrus herhaal as mense in Jerusale...  Read More
8 Okt 2026
October 8th, 2026
Numeri 19:1-22Die offers van die volk se offer, n rooi koei (red heifer), maak die wat dit offer onrein.Netso is enige iemand onrein as hy aan n lyk raak of daarmee te doen het.In die wet maak onrein,...  Read More
7 Okt 2026
October 6th, 2026
Matteus 4:12-25Na Jesus se doop en versoeking in die woestyn het Hy gehoor Johannes die Doper is gevang deur Herodus.Hy het toe Sy nuwe tuiste Kapernaum gemaak en van daar af bedien.Dit is teen die se...  Read More
6 Okt 2026
October 6th, 2026
Joël 2:1-26Die dag van die Here!Hierdie term wys na n oordeelsdag van die Here vir Israel wat naby was, maar kan ook wys na die laaste oordeel aan die einde van die tyd wat vir die wêreld wag.Vir Isra...  Read More
5 Okt 2026
October 4th, 2026
Numeri 18:1-32Alles in Numeri wys ook na Jesus!Na die rebellie van Korag maak die Here dit baie duidelik dat Hy die Leviete gekies het om diens te doen in die Tabernakel en uit hulle uit in besonder d...  Read More
4 Okt 2026
October 3rd, 2026
Matteus 4:1-11Jesus gaan na Sy doop in die woestyn in om te vas en te bid en vir 40 dae is Hy sonder kos.Dis toe dat satan kom met 3 versoekinge en wat Hy kom voor veg het verniet vir Jesus wou gee, a...  Read More
3 Okt 2026
October 3rd, 2026
Joël 1:1-20Joël profeteer aan Juda in n baie slegte tyd.Atalia die bose koningin is besig om afgodery in Jerusalem op te rig. (835 v.C)Nou profeteer die vroëe profeet van n natuur ramp wat gaan kom vo...  Read More
2 Okt 2026
October 3rd, 2026
Joël 1:1-20Joël profeteer aan Juda in n baie slegte tyd.Atalia die bose koningin is besig om afgodery in Jerusalem op te rig. (835 v.C)Nou profeteer die vroëe profeet van n natuur ramp wat gaan kom vo...  Read More
1 Okt 2026
October 1st, 2026
Matteus 3:13-17Jesus word gedoop deur Sy neef Johannes!Die “doper” wou uit respek vir die Messias Hom aanvanklik nie doop nie, maar die Here het daarop aangedring!Dit was die amptelike begin van Jesus...  Read More
30 Sep 2026
September 30th, 2026
Hosea 14:1-10Die Here nooi Israel om teru te keer na Hom.Die uitnodiging om hulle sonde en afgodery te los kom met n belofte dat die Here hulle dan as n volk sal seën en voorspoedig sal maak.Die Here ...  Read More
29 Sep 2026
September 29th, 2026
Numeri 16:1-50Die rebellie van Korag, Datan en Abiram lei tot hulle dood deurdat  die aarde oop gaan en hulle insluk.Hulle twyfel in Moses se leierskap het ook 250 ander leiers van Israel ooreed om te...  Read More
28 Sep 2026
September 29th, 2026
Matteus 3:1-12Johannes die doper het Israel voorberei vir Jesus se koms deur buite die normale Joodse gebruike, mense te doop soos asof hulle nie-Jode is wat hulle nou bekeer het tot die Joodse geloof...  Read More
27 Sep 2026
September 26th, 2026
Hosea 13:1-15Israel het aansien en respek gehad.Met hulle sonde het hulle dit egter verloor.Hulle het n skande geword oor hulle afgodediens.Hulle het met hulle sonde leierskap verloor.Die Here wou hul...  Read More
Older