29 Oktober 2024
Psalm 89
Etan skryf heel moontlik die psalm in ballingskap in Babelonië!
Hy onthou egter hoe getrou die Here aan Sy belofte was om wel Dawid sê geslag op die troon te hou tot in met die ballingskap!
“Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, dit hou vir altyd stand in hemel en op aarde.””
PSALMS 89:3 AFR83
Nou herrinder hy die Here aan Sy belofte.
Hy vra dus dat Dawid sê nageslag sal terugkeer en regeer in Jerusalem.
Hoe wonderlik moes dit nie vir die mense van Juda gewees het om geslag na geslag van konings te sien regeer van Dawid sê lyn, terwyl Israel koning na koning elke keer ander families sien regeer het.
Jy besef eers jou eie voorreg as jy sien hoe sukkel jou bure.
Die Here is getrou!
Hy stuur Serrubabel 'n afstammeling van Dawid terug wat regeer in Jerusalem as goewerneur.
Here, U bly getrou aan U woord al is dit so 'n bietjie anders as wat ons verwag!
U is die Vader van geslag tot geslag.

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025