6 Maart 2026
March 6th, 2026
1 Konings 12:1-24Na Salomo se dood het sy seun Rehabeam koning geword in sy plek.Aanvanklik was almal opgewonde en het n verwagting gehad dat die baie swaar belastings van koning Salomo ligter sou raa...  Read More
5 Maart 2026
March 4th, 2026
Markus 6:30-44Die Brood van die Lewe vermeerder 5 brode en twe visse om n skare van 5000 mense te kan voer daarmee.Daarna bly daar meer oor as wat hulle aanvanklik mee begin het.Hierdie wonderwerk geb...  Read More
4 Maart 2026
March 4th, 2026
Maleagi 3:1-18Die Here soek ons onverseelde liefde.Ons harte moet toegewyd wees aan ons Here.Een van die maniere hoe Israel van ouds gewys het hulle is nie meer aan die Here toegewy nie is dat hulle o...  Read More
3 Maart 2026
March 2nd, 2026
1 Konings 11:1-43Salomo kies die maklike pad: om agter die oorgrote invloed om hom aan te loop eerder as om die Here toegewyd aan te hou dien!Wat erger is, is dat hy die negatiewe invloed self gekies ...  Read More
2 Maart 2026
March 1st, 2026
Markus 6:14-29Jesus het bekend geword en almal het bespiegel wie hierdie regverdige Man is.Herodus die (Edomietiese) koning van Judea het egter gevrees dis Johannes die Doper wat uit die dood opgestaa...  Read More
1 Maart 2026
February 28th, 2026
Maleagi 2:10-17Die Here verwag integriteit van ons!Dit begin deur getrou te wees aan die Here.En dan getrou te wees aan jou huweliksmaat.Ontrouheid in die huwelik beskou die Here as geweld sonde.Die H...  Read More
28 Feb 2026
February 28th, 2026
1 Konings 10:1-29Die Koningin van Skeba het vir Salomo kom kuier uit die suide van Afrika.Sy was baie beindruk met alles wat sy in Jerusalem gesien het en ook met koning Salomo se wysheid.Sy en baie a...  Read More
27 Feb 2026
February 26th, 2026
Markus 6:1-13Jesus word nie in Nasaret, Sy tuisdorp, erken as Messias nie omdat almal Hom daar sien grootword het as n timmerman.Hulle ongeloof het verhinder dat Jesus daar baie wonderwerke kon doen.D...  Read More
26 Feb 2026
February 25th, 2026
Maleagi 2:1-9Die Here spreek die priesters aan en sê aan hulle dat Hy hulle aangestel het om mense te leer en te lei maar hulle doen dit nie.In die Lig van 1 Petrus 2:9 praat die Here hier deur Maleag...  Read More
25 Feb 2026
February 25th, 2026
1 Konings 9:1-28Die Here verskyn weer aan Salomo en moedig hom aan om die Here te bly dien soos wat sy pa Dawid dit gedoen het.Hy waarsku egter weer vir Salomo dat daar rampe oor Israel sal kom as hul...  Read More
24 Feb 2026
February 24th, 2026
Markus 5:21-43Oppad na Jaïrus se huis om vir sy dogter te bid, raak n vrou aan Jesus.Sy word onmiddelik van haar bloedvloeing waaraan sy al 12 jaar ly, genees!Jesus kom dit agter en prys haar vir haar...  Read More
23 Feb 2026
February 22nd, 2026
Maleagi 1:1-14Ons kan nie die Here dien soos ons wil nie!Ons kan nie Sy wil en Sy manier van aanbidding minag nie.Ons kan nie net doen wat vir ons gemaklik is nie!Nee ons moet Hom onvoorwaardelik geho...  Read More
22 Feb 2026
February 21st, 2026
1 Konings 8:1-66Salomo wy die Tempel wat Hy vir die Here laat bou het in en die Here seën die plek met Sy Teenwoordigheid!“Omdat die magtige teenwoordigheid van die Here die tempel gevul het, kon die ...  Read More
21 Feb 2026
February 20th, 2026
Markus 5:1-20Jesus gaan na n groep mense toe wat nie Jode was nie maar van ander Griekssprekende lande daar gevestig het.In die Dekapolis (10 stede) preek Hy deur te begin om n man van n Legio demone ...  Read More
20 Feb 2026
February 19th, 2026
Sefanja 3:1-20Al gaan hierdie oor die eindrye is daar n waarheid in die kollektiewe berou van n groep mense wat weer die Here se oordeel in guns en vergifnis laat draai.As ons na die Here draai ook in...  Read More
19 Feb 2026
February 18th, 2026
1 Konings 7:1-51Salomo met die hulp van n bekwame vakman, Hiram, het die Tempel verder versier en prakties toe gerus.Die brons pilare, Boas en Jakin, moes indrukwekkend wees voor die Tempel.Verder het...  Read More
18 Feb 2026
February 18th, 2026
Markus 4:21-41Jesus vertel nog 2 “saad” vergelykings.Die eerste gaan oor die oes wat groei sonder die toedoen van die boer.Vir ons beteken dit dat ons medewerkers is in die Evangelie wat Hy in mense s...  Read More
17 Feb 2026
February 18th, 2026
Sefanja 2:1-15Dit lyk so of hierdie profetiese woord oor Israel se bure noord, suid, oos en wes van hulle nou in ons leeftyd tot vervulling kom.Assirië is in puin na n lang uitgerekte burgeroorlog.In ...  Read More
   NewerOlder