8 Maart 2024
March 7th, 2024
Joshua 23Joshua aan die einde van sy lewe moedig die volk aan om die Here te bly aanbid, en nie gewoond te raak aan die heidense stamme om hulle nie, maar hulle steeds te verdryf en die land oor te ne...  Read More
7 Maart 2024
March 6th, 2024
Jeremia 38Jeremia profeteer wat niemand in die beleerde stad Jerusalem wil hoor nie: die Babeloniërs gaan wen, gee oor!Vir die demotiverende profesie gooi hulle Jeremia in ñ modder put.Gelukkig is daa...  Read More
6 Maart 2024
March 6th, 2024
Deut 2539 houe was die gebruik van die Jode omdat die een wat die houe gee dalk een meer as 40 kon slaan, en dan moes hy ook 40 houe verduur en daarom was die getal 39.Dit is moontlik ook die getal ho...  Read More
5 Maart 2024
March 4th, 2024
Joshua 22Na al die gevegte en verowering van die land, stuur Joshua die 2 en ñ half stamme wat grond oos van die Jordaan het terug soos ooreengekom.Hulle bou egter ñ altaar wat die hele Israel bekomme...  Read More
4 Maart 2024
March 3rd, 2024
Jeremia 37Jeremia profeteer aan Sedekia dat die Babeloniërs nie gaan weg gaan nie, al moes hulle vir ñ kort tyd teen die Egiptenaars gaan veg.Hulle sou terug kom en Jerusalem afbrand, was die woorde v...  Read More
3 Maart
March 2nd, 2024
Deut 24Genade vir mense wat skei, vir jong getroudes, slawe en die wat in skuld is maar, veral vir die armes sonder kos, dit is waaroor die hoofstuk se wette gaan.Agter die wet sien ons die Here se Li...  Read More
2 Maart 2024
March 1st, 2024
Joshua 21Ek is so bewus van hoe klein Israel is in vergelyking met Suid Afrika.Israel is skaars groter as Gauteng, en nogtans is die verdeling van die grond so gedetaileerd.Waar die Leviete “meentgron...  Read More
1 Maart 2024
February 29th, 2024
Jeremia 36Barug se neerakryf van die boek Jeremia word verduidelik.Die 1ste kopie van die profesie is deur die bose koning Jojakim gelees en verbrand.Die sekretaris van Jeremia het nie net neergeskryf...  Read More
29 Februarie 2024
February 28th, 2024
Deut. 23As ek hierdie hoofstuk lees oor wie in die tempel mag kom en wie nie, kan ek nie help om aan die uitsonderings te dink wie die Here goedgekeur het nie!Genade!!Daniël was nog in Nebukadnesar se...  Read More
28 Februarie 2024
February 27th, 2024
Joshua 20Hoe wonderlik is die Here se genade!Hy skep ñ plek, asielstede, waarin skuldig veilig kan wees, waar die wat moet sterf (soos ons en alle sondaars) kan bly leef omdat hulle IN die Asielstad i...  Read More
27 Februarie 2024
February 26th, 2024
Jeremia 35Jeremia wys die mense van Jerusalem hoe die Regabiete by hulle voorvader se wens gehou het om nie wyn te drink nie, maar Israel kon nie by die Here se opdrag oor afgodery hou nie.Die Regabie...  Read More
26 Februarie 2024
February 25th, 2024
Deut. 22Morele wette wat tot voordeel van die samelewing is, word deur Moses neergelê.Van die versorging van mekaar se verlore goed sonder om apaties te wees tot by seksuele reëls wat die reinheid van...  Read More
25 Februarie 2024
February 24th, 2024
Joshua 19Die res van die 7 stamme kry hulle grondgebied!Tussen en langs ander stamme wat reeds gevestig was het hulle ñ erfdeel gekry soos die Here belowe het.Uit eer vir Joshua het die Israeliete ook...  Read More
24 Februarie 2024
February 23rd, 2024
Jeremia 34Jeremia profeteer vir Sedekia die koning dit wat hy NIE wil hoor nie: hy gaan verloor teen Nebukadnesar, hy sal hom van aangesig tot aangesig moet sien, en hy sal bly lewe en na Babelonië to...  Read More
23 Februarie 2024
February 22nd, 2024
Deut 21Sosiale reëls word opgestel deur Moses.Hierdie reëls het later die raamwerk geword waarop ons Romeins-Holaandse regstelsel gebou is.Van hoe om ñ vreemde lyk te hanteer tot die behandeling van v...  Read More
22 Februarie 2024
February 21st, 2024
Joshua 18Die groter stamme soos Juda en Efraim (Josef) het hulle erf porsies gekry en in besit geneem maar, sewe van die kleiner stamme het na ñ lang ruk wat Israel in Kanaän al was, nog nie grondgebi...  Read More
21 Februarie 2024
February 20th, 2024
Jeremia 33In ñ baie moeilike tyd vir Jerusalem en Juda beloof die Here dat Israel steeds Sy volk is en dat Hy hulle sal herstel.Hy belowe ekonomiese herstel sowel landbou en sosiale voorspoed in ñ tyd...  Read More
20 Februarie 2024
February 19th, 2024
Deut. 20Moses gee reëls vir oorlogvoering!Met die bymekaar kom van die manskappe vir oorlog moet die priester (seker die Hoëpriester) hulle toespreek en motiveer, maar ook sekere manne vryskeld van di...  Read More
   NewerOlder