15 Des 2025
December 14th, 2025
Job 28:1-28Almal is soekend na wysheid. Die mens kan egter nie deur die toepassing van sy beperkte kennis enigsins eers wysheid verstaan nie. Selfs die suiwerste goud kan nie wysheid koop nie. Job sê ... Read More
14 Des 2025
December 13th, 2025
Johannes 18:12-18Jesus word voor Annas, wat Hoëpriester was, gebring. Petrus en Johannes het saam met Jesus in die voorhof ingegaan waar hulle Hom sou ondervra.Hier herken 'n diensmeisie Petrus en kon... Read More
13 Des 2025
December 13th, 2025
Rut 2:1-3Rut het 'n besondere verhouding met Naomi, haar skoonma, gehad. Haar integriteit het haar gelei om na Naomi om te sien en haar te versorg. Omdat sy 'n vreemdeling van Moab was, was daar geen ... Read More
12 Des 2025
December 11th, 2025
Job 27:1-23Job gaan voort om te beskryf dat hy onskuldig voor die Here staan. Hy het geensins iets in sy gewete wat hom pla nie. Die Here straf die onregverdige, maar Job hou vas aan sy onskuld.Here, ... Read More
11 Des 2025
December 10th, 2025
Johannes 18:1-11Jesus en Sy dissipels het in die tuin van Getsemane gaan bid. Judas het hierdie geleentheid gekies om Jesus te verraai. Toe Jesus Homself openbaar as "Ek Is" val die soldate voor Hom n... Read More
10 Des 2025
December 10th, 2025
Rut 1:6-22Naomi besluit om terug te gaan na Betlehem (Huis van Brood). Haar skoondogters wou albei saam gaan, maar Naomi pleit by hulle om terug te keer na hulle ouerhuise.Rut dring egter daarop aan o... Read More
9 Des 2025
December 8th, 2025
Job 25:1-26:14Bildad verstaan die Here verkeerd.Volgens Hom heers die Here met vrees.Dan kom Job in hoofstuk 26 en beskryf die teendeel:Die Here is goed!Hy versorg die skepping en ook vir ons!Nee Bild... Read More
8 Des 2025
December 7th, 2025
Johannes 17:1-26Hierdie gebed van Jesus in die bokamer net voor Sy arrestasie in Gethsemane, is so besonders!Dit verheerlik Vader God!Dit beeld Jesus se hart uit oor hoe Hy vir ons die Waarheid gee en... Read More
7 Des 2025
December 6th, 2025
Rut 1:1-5Elimeleg (die Here is my Koning) vlug na Moab saam met sy vrou en 2 seuns omdat Juda hongersnood beleef.Dit gaan sleg met Israel omdat hulle weereens in die Rigters tyd hulle rug op die Here ... Read More
6 Des 2025
December 6th, 2025
Job 24:1-25Job kontrasteer die onregverdige rykdom wat goddeloses buit by armes teenoor die magteloses wat moet veg teen die elemente om te oorleef.Hy erken egter dat die Here die onregverdige se paai... Read More
5 Des 2025
December 4th, 2025
Johannes 16:16-33Jesus verduidelik in die bokamer vir Sy dissipels dat Hy gaan weg gaan.Hy het van Sy dood gepraat.Hy sê toe net 'n kort tydjie dan sien julle My weer.Dis die Opstanding!Dus voorspel J... Read More
4 Des 2025
December 4th, 2025
Eksodus 40:1-38Moses rig die Tabernakel op nadat alles sorgvuldige gebou is.Hy salf die hele Tabernakel en toebehore sodat dit heilig, afgesonder vir die alleen gebruik van die Here, kan wees.Die Here... Read More
3 Des 2025
December 2nd, 2025
Job 23:1-17Job antwoord vir Elifas:Die Here mag dalk onbereikbaar voel, maar tog is Hy by ons en betrokke met ons.Hy hoor jou wel.As jy nie die Here ervaar en Sy nabyheid beleef nie is dit nie Sy skul... Read More
2 Des 2025
December 2nd, 2025
Johannes 16:1-15Jesus waarsku dat deur die kerk tye mense Sy volgelinge sal vervolg en dink hulle doen die Here 'n guns, maar eintlik ken hulle nie die Here nie.Oor vervolging deel is van Christenskap... Read More
1 Des 2025
December 1st, 2025
Eksodus 39:1-43Hulle maak die klere van Aaron die hoëpriester.Die belangrikste is die efod: dis deel van die borstas wat die hoëpriester moes dra sodat hulle met die Urim en Tunnim daarin kon hoor wat... Read More
30 Nov 2025
November 29th, 2025
Job 22:1-30Elifas kom met die redenasie wat baie mense oor die Here het : Hy is vêr en onbetrokke, Hy weet nie regtig wat hier aangaan op aarde nie.Daarby soek hy steeds 'n verskoning vir Job se teësp... Read More
29 Nov 2025
November 28th, 2025
Johannes 15:18-27Die wêreld wat Jesus nie ken of erken nie haat Hom en dus ook ons.Daarom is jy nie altyd noodwendig geliefd as jy die evangelie verkondig nie, inteendeel baie keer kry jy teenstand en... Read More
28 Nov 2025
November 28th, 2025
Eksodus 38:1-31Brons se simboliek is Goddelike oordeel.Daarom was die 2 meubelstukke in die voorhof van die Tabernakel, waar almal dit kon sien, van Brons.Die offer-altaar en die waskom was beide Bron... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
