26 Maart 2024
March 25th, 2024
Nehemia 5Nehemia is ontsteld as hy hoor hoe die arm mense van sy volk uitgebuit is deur die rykes, en die wat veronderstel was om te lei!Daarom stop hy hulle skuld met massiewe rentes, en laat hy Jude...  Read More
25 Maart 2024
March 24th, 2024
Jeremia 44Jeremia waarsku weer die Judese vlugtelinge in Egipte teen afgodery!Maar hulle antwoord dat hulle die koningin van die hemel (demoniese afgodery) sal bly aanbid.Jeremia verduidelik dan dat d...  Read More
24 Maart 2024
March 23rd, 2024
Deut 31Moses op 120 jarige ouderdom kondig aan dat hy gaan sterf, Joshua gaan oorneem by hom en die volk in Kanaan in lei.Hierdie is nie nuwe nuus vir Israel nie, maar Moses waarsku hulle weer om nie ...  Read More
23 Maart 2024
March 23rd, 2024
Nehemia 4Die bouwerk aan Jerusalem se muur het die vyande van Nehemia gefrustreer en kwaad gemaak.Hierdie bendeleiers sou nou nie meer Jerusalem kon plunder soos hulle wou nie.Die muur was beskerming,...  Read More
22 Maart 2024
March 21st, 2024
Jeremia 43Die oorblywende nuwe leiers van Juda, na die vorige goeweneur in ñ sluipmoord vermoor is en die voor hom deur Nebukadnesar weggevoer is, het Jeremia se raad gevra maar glo hom nie.Hulle glo ...  Read More
21 Maart 2024
March 20th, 2024
Deut 30“as jy net sal luister na die stem van die Here jou God, deur sy gebooie en vaste voorskrifte wat op hierdie •boekrol met die wet geskryf staan, na te kom; as jy met hart en siel sal terugkeer ...  Read More
20 Maart 2024
March 19th, 2024
Nehemia 3Nehemia het vore dag gekom met ñ briljante idee: elke persoon en sy familie bou voor sy eie huis die muur van die stad.Instede van arbeiders wat die hele muur om Jerusalem bou, bou mense stuk...  Read More
19 Maart 2024
March 18th, 2024
Jeremia 42Almal wat na die 2de ballingskap agter gebly het in Juda, was bekommerd dat Nebukadnesar na die sluipmoord op die goeweneur wat hy agter gelaat het, Gedalja, hulle weer sou aanval.Daarom was...  Read More
18 Maart 2024
March 17th, 2024
Deut 29Moses sluit tussen die Here en Israel, die wat in die woestyn gebore is, ñ verbond wat die oue bevestig wat met hulle vorige geslag gesluit is.Die essensie van die verbond is: Israel is God se ...  Read More
17 Maart 2024
March 16th, 2024
Nehemia 2Nehemia werk vir Artasasta (Artaxerxes 1) die seun en opvolger van Ahasveros en sy vrou Ester.Ester is moontlik die koning (moeder) wat op die troon sit as Nehemia die koning adresseer. (v. 6...  Read More
16 Maart 2024
March 16th, 2024
Jeremia 41Die koning van Babelonië gee die rebelse klomp jode nog ñ kans en stel Gedalja aan as goeweneur, hy los ook van sy Babeloniërs as soldate agter.Ismael in weerwil teen Nebukadnesar stap by Ge...  Read More
15 Maart 2024
March 14th, 2024
Deut 28Gehoorsaamheid word geseën!As ons die Here se Woord eer en ons lewe daarvolgens leef dan is die seën wat Moses oor Israel en ons uitspreek waar.Die seën bly waar al het Jesus die vloek van die ...  Read More
14 Maart 2024
March 13th, 2024
NehemiaNehemia ñ hooggeplaaste amptenaar van koning  Artasata was ñ Jood wat se broer moontlik saam met Esra of selfs saam met die goeweneur Serrubabel terug gekeer het van Babelonië na Jerusalem.Hy h...  Read More
13 Maart 2024
March 13th, 2024
Jeremia 40Jeremia word vrygelaat onder die ballinge wat oppad is na Babelonië.Omdat sy profesie getrou was aan wat gebeur het, het die Babeloniese hooggeplaaste vir Jeremia laat gaan om verder vir Ged...  Read More
12 Maart 2024
March 11th, 2024
Deut 27Die volk moet ñ altaar bou wat ñ monument vir hulle sal wees!Monumente is nie om momente te onthou nie, maar die momentum raak te sien van waar die Here jou gebring het tot waar jy nou is!Moeni...  Read More
11 Maart 2024
March 10th, 2024
Joshua 24Die laaste woorde van Joshua is ñ oorsig van Israel se geskiedenis, dan ñ vermaning en bemoediging!“Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies julle dan vandag wie julle wi...  Read More
10 Maart 2024
March 9th, 2024
Jeremia 39Die profetiese woord van Jeremia kom tot vervulling:Nebukadnesar neem Jerusalem in na 2 jaar se beleg van die stad breek die Babeloniërs deur die muur en nadat hulle die rebelse koning Sedek...  Read More
9 Maart 2024
March 8th, 2024
Deut 26Perspektief!As ek en jy met ALLES eerste na die Here toe kom en so wys ons dink aan Hom: 1ste ding elke dag, 1ste met ons geld, 1ste met ons gedagtes en energie! Dan besef ons wie Hy is, Hy is ...  Read More
   NewerOlder