11 April 2026
April 11th, 2026
1 Konings 19:19-21Elia kry vir Elisa in sy werksplek en gooi sy mantel oor hom.Met ander woorde hy stel Elisa aan in sy eie plek en amp as profeet.Elisa slag toe die osse waarmee hy geploeg het en maa...  Read More
10 April 2026
April 10th, 2026
Markus 12:1-17Jesus praat op die Tempel terein met die gewone mense maar veral met die Joodse leiers.In Sy vergelyking is dit baie duidelik dat die Jode die landbouers is wat by die Vader “grond huur”...  Read More
9 April 2026
April 9th, 2026
Esegiël 7:1-27Esegiël was van die eerste groep wat in Ballingskap weggevoer is Babilonië toe.Hy het geprofeteer vanuit Babelonië vir die wat nie weggevoer is nie en genadiglik in Jerusalem agter gebly...  Read More
8 April 2026
April 8th, 2026
1 Konings 19:1-18Na Isebel dreig om Elia dood te maak vlug hy so vêr suid as wat hy kon gaan.In n moeë en depressiewe toestand wens hy, dat hy sterf.Die Here versorg hom egter deur n engel wat vir Hom...  Read More
7 April 2026
April 8th, 2026
Markus 11:1-33Die Laaste week voor Jesus se kruisiging begin met die intog in Jerusalem op die donkie vul.Nie op n oorlogsperd nie maar op n donkie om Sy vrede-intensies duidelik uit te spel.Jesus gaa...  Read More
6 April 2026
April 5th, 2026
Esegiël 6:1-14Jerusalem in Juda en Israel is alreeds weggevoer in ballingskap as Esegiël weer profeteer dat die wat nog in Juda oorbly ook weer aangeval en weggevoer gaan word, dan waarsku hy hulle oo...  Read More
5 April 2026
April 4th, 2026
Hy het Opgestaan!1 Konings 18:1-46Elia reel deur koning Agab om 450 Baal profete en 400 Asjera profete by die berg Karmel te ontmoet.Hy kondig n offer tweestryd aan:Elkeen van hulle, die Baal-priester...  Read More
4 April 2026
April 3rd, 2026
Markus 10:35-52Jesus genees blinde Bartimeus. Hy gooi sy bedelaars-kleed af en volg Jesus. Johannes en Jakobus het 'n onderlinge argument oor wie die belangrikste van hulle is.Hulle versoek Jesus om h...  Read More
3 April 2026
April 2nd, 2026
Goeie Vrydag!Esegiël 5:1-17Esegiël beeld deur die skeer van sy hare met 'n swaard, die verdrukking wat Jerusalem sal beleef en die bespottig wat die Jode gaan word in die oë van ander nasies,  omdat h...  Read More
2 April 2026
April 1st, 2026
1 Konings 17:1-24Elia word in hierdie hoofstuk voorberei om teen Agab en die Baalprofete op te tree. 'n Aantal wonderwerke gebeur in hierdie gedeelte om die almag van die Here te wys.Droogte kom oor d...  Read More
1 April 2026
April 1st, 2026
Markus 10:17-34Jesus kondig die derde keer Sy kruisdood aan. Terselfdertyd, oppad na Jerusalem vra iemand vir Jesus wat hy moet doen om die ewige lewe te beërwe. Jesus ken ons harte, Hy weet wanneer i...  Read More
31 Maart 2026
March 30th, 2026
Esegiël 4:1-17As 'n teken van wat met Jerusalem gaan gebeur speel Esegiël die hele strategiese plan van die Here uit vir die volk as 'n waarskuwing. Vir 390 dae beeld hy die oordeel van die 10 noordel...  Read More
30 Maart 2026
March 30th, 2026
1 Konings 16:29-34Koning Agab het nog meer verkeer gedoen in die oë van die Here as enige van sy voorgangers. Hy het voortgegaan met die sonde van Jerobeam. Hy het sover gegaan om Isebel, dogter van E...  Read More
29 Maart 2026
March 30th, 2026
Markus 10:1-16'Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.' (v9). Die Here se plan met die huwelik was altyd om 'n eenheid te vorm; om Sy Goddelike eenheid met Sy bruid te verteenwoordi...  Read More
28 Maart 2026
March 28th, 2026
Markus 10:1-16'Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.' (v9). Die Here se plan met die huwelik was altyd om 'n eenheid te vorm; om Sy Goddelike eenheid met Sy bruid te verteenwoordi...  Read More
27 Maart 2026
March 27th, 2026
1 Konings 16:8-28Die profetiese woord van Jehu kom in vervulling toe Simri koning Ela se dienaar vir koning Ela en die hele koningshuis van Baesa vermoor het en homself as koning aangestel het. Simri ...  Read More
26 Maart 2026
March 25th, 2026
Markus 9:30-50Jesus kondig 'n tweede keer Sy dood en opstanding na 3dae aan. Hy leer die dissipels dat as jy in die Koninkryk van God belangrik wil wees, moet jy 'n dienende gesindheid hê, ń hart soos...  Read More
25 Maart 2026
March 24th, 2026
Esegiël 2:1-10Esegiël se opdrag van die Here is om 'n moeilike boodskap aan Israel oor te dra, waarna hulle in elkgeval nie gaan luister weens die rebellie in hulle harte, nie. Die Heilige Gees kom oo...  Read More
Older