19 Februarie 2024
February 18th, 2024
Joshua 17Josef se grondgebied word verder bepaal as Joshua aan Manasse en Efraim gebiede toedeel.As daar net dogters is om te erf kry hulle ook ñ gebied.Maar die Filistyne wat reeds in die Yster tydpe... Read More
18 Februarie 2024
February 17th, 2024
Jeremia 32Dink daaraan:Die Babeloniërs omsingel Jerusalem, Jeremia is in die tronk, dis hongersnood, maar tog kom Jeremia se oom en vra of hy die oom se grond wil koop.Jeremia is besig om aan almal te... Read More
17 Februarie 2024
February 16th, 2024
Deut. 19Die Asielstad-beginsel wys die genade van die Here in Sy wet.Iemand wat iemand anders per ongeluk doodmaak kon na so ñ Asielstad vlug en veilig wees.Ek en jy is skuldig aan sonde en moet sterf... Read More
16 Februarie 2024
February 15th, 2024
Joshua 16Josef het dubbel geërf as wat sy broers gekry het deur sy jongste seun Efraim en sy oudste Manasse.Efraim het baie meer ontvang as sy broer, in ooreenstemming met Jakob hulle oupa se seën.Efr... Read More
15 Februarie 2024
February 15th, 2024
Jeremia 31Die Here bevestig die terugkeer van Juda en Israel na hulle ballingskap.Vir Juda sou dit 70 jaar wees, maar ons weet dat selfs vandag nog Jode terugkeer na Israel van regoor die wêreld!Hierd... Read More
14 Februarie 2024
February 13th, 2024
Deut. 18Leviete dien die Here en het daarom nie grondgebied in Israel nie, die Here is hulle erfdeel!Soos hulle die volk geestlik versorg het, so moes die mense hulle fisies versorg deur hulle tiendes... Read More
13 Februarie 2024
February 13th, 2024
Joshua 15Juda kry die meeste van die grond wes van die dooie see terwyl Kaleb die berg en bees gebiede oos van die dooie see kry wat ons vandag ken as die Jordaan gebied.Net soos Juda se nasate nie di... Read More
12 Februarie 2024
February 11th, 2024
Jeremia 30“Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.’ ””Jeremia 30:22 AFR20Jeremia profeteer die herstel van Israel.Hy profeteer dat Israel sal terugkeer uit ballingska... Read More
11 Februarie
February 10th, 2024
Deut. 17Voorskrif vir regspraak behels ñ stelse van regters wat beslissings vel in Israel, maar 2 tot 3 getuies is nodig vir skuldig bevinding.Die beginsel is in die Nuwe Testament in die kerk ook ing... Read More
10 Februarie 2024
February 10th, 2024
Joshua 14Kaleb is die hebreeuse woord vir hond!Miskien was dit sy naam omdat hy ñ egiptenaar was wat hom by die stam van Juda aangesluit het.Al was hy nie ñ gebore Israeliet nie, het hy deur sy geloof... Read More
9 Februarie 2024
February 9th, 2024
Jeremia 29Jeremia stuur ñ brief aan die ballinge wat reeds weggevoer is deur Nebukadnesar na Babelonië.Anders as ander profete, sê Jeremia vir hulle dat hulle nog lank in Babelonië sal woon (70 jaar e... Read More
8 Februarie 2024
February 7th, 2024
Deut. 16Die 3 Pelgrimsfeeste: Paasfees, Pinksterfees en Loofhuttefees is vir ons as Kerk vandag nog ñ hoogtepunt, want dit wys na Jesus se koms op 3 verskillende tye en maniere:Pasga - Jesus kom bevry... Read More
7 Februarie 2024
February 6th, 2024
Joshua 13Al het Joshua en die volk gedink dit gaan ñ paar weke, miskien maande vat om vinnig al die volke te verdryf en die stede te oorwin, het dit Israel langer as Joshua se leeftyd gevat en steeds ... Read More
6 Februarie 2024
February 5th, 2024
Jeremia 28Mense glo wat hulle wil glo!Daarom sal daar altyd ook vals profete wees wat profeteer wat mense wil hoor.Maar, die Here se woord sal steeds waar bly en deurkom deur die ware profeet soos Jer... Read More
5 Februarie 2024
February 4th, 2024
Deut. 15Moses stel die 7 jaar skuld vryskelding in as ñ beginsel:Jode mag vir jode geld leen, maar moet dit in die 7de jaar vryskeld. Veral vir behoeftiges wat geld nodig het.Ook Hebreeuse slawe moet ... Read More
4 Februarie 2024
February 3rd, 2024
Joshua 12Dit is waardevol om terug te kyk en te sien die oorwinnings wat die Here jou help behaal het.Soos Joshua en die volk kon herroep dat 31 konings oorwin is, so is ek seker dat as jy aan jou lew... Read More
3 Februarie 2024
February 2nd, 2024
Jeremia 27Nebukadnesar het al reeds Juda ingeval en Sedekia daar gelos as koning wat aan Babelonië onderdanig is.Nou sit Sedekia met verteenwoordigers van sy buurlande om ñ rebellie komplot te beplan,... Read More
2 Februarie 2024
February 1st, 2024
Deut. 14Deur die vleis van diere, visse en voëls te onderskei tussen wat rein en onrein is,beskerm die Here hierdie midde-oosterse Israeliete wat in ñ warm streek bly lank voor die tegnologie van verk... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
